Karl Albrecht Village

Karl Albrecht Village Karl Albrecht Village is a Home for Senior & Retired Citizens in and around Grootfontein.

17/03/2026
📸 Opdatering: Verfprojek – Hoofgebou amper voltooi!Ons is dankbaar om die nuutste foto’s van ons verfprojek by Karl Albr...
16/02/2026

📸 Opdatering: Verfprojek – Hoofgebou amper voltooi!

Ons is dankbaar om die nuutste foto’s van ons verfprojek by Karl Albrecht Oord te deel. Die Hoofgebou is byna voltooi, en die verskil is werklik merkwaardig!

Wat vir byna vier dekades nie oorgeverf is nie, kry nou ’n vars, skoon en waardige voorkoms – iets waarop ons inwoners met reg trots kan wees.

Ons sê opreg dankie aan elke persoon en organisasie wat hierdie projek moontlik maak. Julle ondersteuning bring nie net nuwe kleur aan die geboue nie, maar ook nuwe hoop en vreugde aan ons inwoners.

✨ “Die Here het groot dinge aan ons gedoen; ons was bly.” – Psalm 126:3

Mag die Here elke weldoener ryklik seën vir hul goedhartigheid en ondersteuning.


Willie von Flotow
Bestuurder – Karl Albrecht Oord

24/01/2026

Address

Hidipo Hamutenya Str 819
Grootfontein
41001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karl Albrecht Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram