Eddy Orlam Funeral Services cc

Eddy Orlam Funeral Services cc We provide you with Comfort and Sympathy in YOUR Time of Need and ensure a dignified send off for loved ones.

We are reliable, affordable and professional funeral service providers in Namibia.

31/12/2025
Happy birthday George. Baie baie dankie wat jy vir die Eddy Orlam onderneming beteken. Baie dankie dat jy seker maak fam...
22/10/2025

Happy birthday George. Baie baie dankie wat jy vir die Eddy Orlam onderneming beteken. Baie dankie dat jy seker maak families kan hulle grafte uitken deur n kruis of n trallie. Mag due Here jou handewerk seen en mag jy groei in die bediening van krag tor krag. Alles wat mooi is broer. Ons eer die Here vir jou lewe. Mooi loop.

Mag ons altyd hierna strewe..
22/10/2025

Mag ons altyd hierna strewe..

Happy birthday Sakkie. Jou bydrae en toewyding word dalk nie elke dag gesien en opgemerk nie, maar die Here se guns rus ...
11/10/2025

Happy birthday Sakkie. Jou bydrae en toewyding word dalk nie elke dag gesien en opgemerk nie, maar die Here se guns rus op jou. Baie dankie vir wat jy doen en beteken vir die onderneming. Ons waardeer jou. Geniet jou dag broer.

Sevannie De Klerk en Clifford Orlam het die naweek diens gaan doen in Outapi. Ons eer die Here dat hulle sover kon gaan ...
29/09/2025

Sevannie De Klerk en Clifford Orlam het die naweek diens gaan doen in Outapi. Ons eer die Here dat hulle sover kon gaan werk en suksesvol was. Alle eer aan die Here..

Die Orlam oor manne.. Psalm23v4..
10/09/2025

Die Orlam oor manne..
Psalm23v4..

10/08/2025

By die Eddy Orlam begrafnis onderneming glo ons in samesang. Mag u op hierie God se nabyheid ervaar ongeag op watter manier u aanbid. Met die harp of net deur samesang. Die Here seen u almal.. Shalom..

May each and everyone who lost a loved one always remember..
06/08/2025

May each and everyone who lost a loved one always remember..

19/07/2025

Begrafnisse in die Rehoboth gemeenskap en gebied voel amper so effens onvoltooied sonder die lied... Mag families en gemeenskappe wat dit vandag sing opnuut die waarde daarvan besef..

Address

Erf 201, Banhoff Street
Rehoboth
22008

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Friday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eddy Orlam Funeral Services cc posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram