10/11/2021
Ek kan help met jou vrae oor mediese fondse. Kontak my Ronèll Kruger 082 4144 688 ronell@tendaonline.co.za
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/mediese-skemas-maak-2022-premies-bekend/
Krediet: Maroela Media
Skemas moet elke jaar ʼn balans vind tussen hul vooruitskatting van lede se eise en hoeveel van hul reserwes hulle moet opoffer. Hier is wat jy moet weet.