01/03/2018
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1010404695708225&id=737292313019466
My babaseuntjie is nou drie maande oud. Ek steriliseer getrou sy bottels en fopspene. Ek het gehoor hoe meer ’n mens steriliseer, hoe meer kwesbaar is jou kind vir siektes omdat sy lyfie nie kieme leer ken nie. Moet ek dit liewer los? Ek wil nie sy immuniteit verswak nie.