Louise Nel Funeral Services

Louise Nel Funeral Services Toegewyde en ervare diens vir alle begrafnis behoeftes met meer as 20 jaar ondervinding.

05/04/2026
GeseΓ«nde Goeie Vrydag!πŸ•ŠοΈ Dit is Volbring!πŸ•ŠοΈ      Johannes 19:30Mag jy vandag opnuut besef hoe groot Sy liefde vir ons is...
03/04/2026

GeseΓ«nde Goeie Vrydag!

πŸ•ŠοΈ Dit is Volbring!πŸ•ŠοΈ
Johannes 19:30

Mag jy vandag opnuut besef hoe groot Sy liefde vir ons is en Sy liefde en vrede ervaar.

Deur Sy genade is daar vergifnis vir ons sondes en het ons hoop.

In jou tyd van verlies, vertrou Louise Nel Begrafnisdienste vir die waardigheid wat u geliefde verdien. Ons is 'n amptel...
02/04/2026

In jou tyd van verlies, vertrou Louise Nel Begrafnisdienste vir die waardigheid wat u geliefde verdien. Ons is 'n amptelike Begrafnisondernemer van Samba.

πŸͺ½Ons maatskappy verskaf en beplan begrafnisse sedert 2019.

πŸͺ½Ons verskaf onvoorwaardelike sorg en dien met waardigheid en
respek.

πŸͺ½Ons verskaf bekostigbaarheid wat aan u behoeftes voldoen.

πŸ“ Extonweg 38, Hilton, Bloemfontein
πŸ“ž Skakel ons by 051 813 9194 / 082 484 6008
πŸ“§ sponnie300@gmail.com

01/04/2026
πŸ•Š Wyle Petrus Johannes Rothner (Peet) πŸ•Š16/04/1985 - 21/03/2026Die gedenkdiens van wyle Petrus Johannes Rothner vind plaa...
31/03/2026

πŸ•Š Wyle Petrus Johannes Rothner (Peet) πŸ•Š
16/04/1985 - 21/03/2026

Die gedenkdiens van wyle Petrus Johannes Rothner vind plaas op Saterdag, 4 April 2026 om 10H00 vanuit die Ou Apostoliese Kerk Oos.

Ons innige meegevoel aan familie en vriende van Petrus Johannes Rothner.

πŸ•Š Wyle Albertus Nicolaas Steyn πŸ•Š18/12/1997 - 24/03/2026Die gedenkdiens van wyle Albertus Nicolaas Steyn vind plaas op Wo...
30/03/2026

πŸ•Š Wyle Albertus Nicolaas Steyn πŸ•Š
18/12/1997 - 24/03/2026

Die gedenkdiens van wyle Albertus Nicolaas Steyn vind plaas op Woensdag, 1 April 2026 om 11H00 vanuit Louise Nel Kapel.

Ons innige meegevoel aan familie en vriende van Albertus Nicolaas Steyn.

Omgee, Berading en Ondersteuning in 'n tyd van hartseer  - dis waarvoor Louise Nel Begrafnisdienste staan. πŸ•ŠοΈ Begrafniss...
30/03/2026

Omgee, Berading en Ondersteuning in 'n tyd van hartseer - dis waarvoor Louise Nel Begrafnisdienste staan.

πŸ•ŠοΈ Begrafnisse en Kremasies
πŸ•ŠοΈ Administatiewe Sorg
πŸ•ŠοΈ ReΓ«l van Blomme & Programme
πŸ•ŠοΈ 24/7 Beskikbaar

πŸ“ Extonweg 38, Hilton, Bloemfontein
πŸ“ž Skakel ons by 051 813 9194 / 082 484 6008
πŸ“§ sponnie300@gmail.com

πŸ•Š Late Elizabeth Grace du Plessis (Granny Beth) πŸ•Š30/09/1930 - 27/03/2026The funeral service of late Elizabeth Grace du P...
27/03/2026

πŸ•Š Late Elizabeth Grace du Plessis (Granny Beth) πŸ•Š
30/09/1930 - 27/03/2026

The funeral service of late Elizabeth Grace du Plessis will take place on Monday, 30 March 2026 @ 14H00 at St James’ Anglican Church, Graaff-Reinet.

Our sincere condolences to the family and friends of Elizabeth Grace du Plessis.

Ons is opgewonde om bekend te stel dat ons 'n trotse verskaffer en kontrakteur van SAMBA is.Ons sien uit daarna om die o...
25/03/2026

Ons is opgewonde om bekend te stel dat ons 'n trotse verskaffer en kontrakteur van SAMBA is.

Ons sien uit daarna om die ondersteuning wat ons saam bied, te versterk deur die uitvoer van deernisvolle en stylvolle Begrafnis- & Verassingsdienste te bied

πŸ“ Extonweg 38, Hilton, Bloemfontein
πŸ“ž Skakel ons by 051 813 9194 / 082 484 6008
πŸ“§ sponnie300@gmail.com

πŸ•Š Wyle Lynette Lues πŸ•Š22/05/1975 - 22/03/2026Die gedenkdiens van wyle Lynette Lues vind plaas op Vrydag, 27 Maart 2026 om...
25/03/2026

πŸ•Š Wyle Lynette Lues πŸ•Š
22/05/1975 - 22/03/2026

Die gedenkdiens van wyle Lynette Lues vind plaas op Vrydag, 27 Maart 2026 om 14H30 vanuit Louise Nel Kapel.

Ons innige meegevoel aan familie en vriende van Lynette Lues.

Address

Bloemfontein

Telephone

+27824846008

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Louise Nel Funeral Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Louise Nel Funeral Services:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram