06/10/2025
SMUL gesond met SAARTJIE
Pêrelgars en geroosterde groente slaai.
Bestanddele :
2 koppies rou pêrelgars in soutwater gaargemaak.
Murgpampoentjie
Uie
Wortel
Sampioene
Eiervrug
In die oond gebak met olyfolie en sout en peper.
Sous :
Olyfolie
Sap van 'n halwe suurlemoen
Koppie vol gesnipperde pietersielie en basilikruid blare.
Geroosterde neute vir afronding en kraak.
Dis sulke maklike bestanddele en 'n heerlike slaai ! Jy kan dit ook warm eet.