10/05/2021
Witzenberg Assosiasie vir Persone met Gestremdhede het op Vrydag 7 Maart 2021 vir die eerste 'n besondere mylpaal behaal deur vir die eerste keer in sy geskiendenis 'n Moedersdagfunksie te reel.
Die Bestuur onder voorsitterskap van Mnr. Deon Adams saam met die personeel het hande gevat vir die sukses van die funksie.
Me. Hanoi Goliath Hulp- Maatskaplike Werker het aan die voorpunt van die projek gestaan en saam met haar kollegas geskenk pakkies aan Persone met Gestremdhede se moeders in Nduli, Wolseley, Tulbagh, Bella Vista, Ceres en P.A Hamlet uitgedeel.