De Akker Senior Oord

De Akker Senior Oord Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from De Akker Senior Oord, Retirement and care home, Cullinan.

14/12/2025
Akkommodasie 60 Jaar +Christen waardesSelfversorgendOpsies Beskikbaar:Dubbel On-Suite Kamer2 Persone per KamerR 6 000 pe...
10/12/2025

Akkommodasie 60 Jaar +
Christen waardes
Selfversorgend

Opsies Beskikbaar:

Dubbel On-Suite Kamer
2 Persone per Kamer
R 6 000 per Persoon

Enkel On-Suite Kamer
1 Persoon per Kamer
R 8 000 per Persoon

Paartjie On-Suite Kamer
R 11 000 per Paartjie

Ingesluit:
3 Etes per Dag
Wasgoed

Enige vrae of navrae,kontak gerus

Akkommodasie 60 Jaar +
10/12/2025

Akkommodasie 60 Jaar +

Senior Akkommodasie60 Jaar plusChristen waardesSelfversorgend3 Opsies Beskikbaar:2 Persone Deel On-suite KamerR 6000/Per...
07/12/2025

Senior Akkommodasie
60 Jaar plus
Christen waardes
Selfversorgend

3 Opsies Beskikbaar:

2 Persone
Deel On-suite Kamer
R 6000/Persoon/maand

1 Persoon
On-Suite Kamer
R 8000/Maand

Paartjie
On-suite Kamer
R 11 000/Paartjie/Maand

Ingesluit:

3 Etes per dag
1 Wasgoed per week
Wi-fi
Dstv in Sitkamer

Kom leef in Gaste Huis styl,mooi ontspannings area en tuine.

Ons is in Cullinan,25 km weg van Pretoria Oos en Montana.

Talle bekende restaurante,winkel groepe en bekende Cullinan Golf baan in loop afstand.

Vir enige navrae,kontak ons via whatsapp

Senior Akkommodasie60 Jaar +Christen PersoneSelfversorgendIngesluit:3 Etes per dagWasgoedWifiOpsies Beskikbaar:On-suite ...
30/11/2025

Senior Akkommodasie
60 Jaar +

Christen Persone
Selfversorgend

Ingesluit:
3 Etes per dag
Wasgoed
Wifi

Opsies Beskikbaar:

On-suite Kamer
2 Persone Deel
R 6 500/persoon/maand

On-suite Kamer
Privaat
R 8 800/maand

On-Suite Kamer
Paartjies
R 11 000/Paartjie/maand

Kom en geniet die leefstyl wat jy verdien by ons in Cullinan,deel van grooter Pretoria.Ons is 25km weg van sentrums soos Kolonnade en The Grove,
hospitale Wilgers en Montana.

Whatsapp asb vir enige vrae of navrae

Senior AkkommodasieChristen persone 60 Jaar+SelfversorgendKom en leef jou Goue jare in Gastehuis styl,jy verdien niks mi...
28/11/2025

Senior Akkommodasie

Christen persone 60 Jaar+
Selfversorgend

Kom en leef jou Goue jare in Gastehuis styl,jy verdien niks minder as dit

Drie opsies Beskikbaar
2 Nuwe groot on-suite eenhede ( 23 en 28 m² ) beskikbaar vanaf 5 Des 25

2 Persone Deel R 6 500
Per persoon
1 Persoon. R 8 800
1 Paartjie. R 11 000
Per paartjie

Ingesluit:

3 x Etes per dag
1 x Wasgoed per week
Wi-fi by Ontspannings area en meeste ander areas,
sekere areas vèr van router nie.
Dstv in Sitkamer

Ons is in Cullinan,deel van grooter Tshwane distrik,
25 km weg van sentrums soos Kolonnade en The Grove,hospitale Wilgers en Montana.

Rustigheid gewaarborg in die netjiese tuine en ontspannings area

Vir enige verdere navrae,kontak ons gerus op Whatsapp

Senior Akkommodasie
24/11/2025

Senior Akkommodasie

Senior AkkommodasieEnige Christen selfversorgende persone,kom en geniet jou Goue jare soos wat jy dit verdien.Ons Tariew...
24/11/2025

Senior Akkommodasie

Enige Christen selfversorgende persone,
kom en geniet jou Goue jare soos wat jy dit verdien.

Ons Tariewe soos volg:

Deel Kamers On-suite
2 Persone
R 6500/maand

Privaat Kamers On-Suite
R 8800/maand

Paartjie Kamers On-Suite
R 11 000/maand

Ons leuse is "Die volgende fase in jou lewe" en nie jou laaste stop nie,kom geniet familie atmosfeer en ontspannings geriewe is Gaste Huis styl,jy verdien dit.

Ons tariewe sluit die volgende in:

3 Etes per dag
Wasgoed
Skoonmaak van kamers
Wi-fi op meeste plekke
Dstv in sitkamer
Ontspannings area en mooi tuine

Vir enige navrae,kontak ons asb.

Gastehuis styl verblyf virChristen Selfversorgende Persone 60 Jaar +Privaatheid versekerOn-suite KamersIngesluit:3 Etes ...
21/11/2025

Gastehuis styl verblyf vir
Christen Selfversorgende Persone 60 Jaar +

Privaatheid verseker
On-suite Kamers

Ingesluit:
3 Etes per dag
Wasgoed
Wi-fi
Dstv in Sitkamer

Kom en geniet die rustigheid van die ontspannings area en tuin

*** Spesiale Aanbod ***
50% korting op eerste
Maand se verblyf

3 Opsies:
Deel Kamers R 6500/m
Enkel Kamer R 8800/m
Paartjie Kamer R 11000/m

Akkommodasie 60 Jaar +2 Nuwe Eenhede beskikbaar vanaf 1 Des 253 Opsies beskikbaar vanaf R 6500 / maandDeel Kamers (2 Per...
20/11/2025

Akkommodasie 60 Jaar +

2 Nuwe Eenhede beskikbaar vanaf 1 Des 25

3 Opsies beskikbaar vanaf R 6500 / maand
Deel Kamers (2 Persone)
Enkel Kamers
Paartjie Kamers

Ingesluit:
3 Etes per dag
Wasgoed
Wi-fi
Dstv

Ons is geleë in Cullinan,25 km weg van Kolonnade,The Grove,Wilgers- en Montana Hospitale

Alle Kamers is stylvol met on-suite badkamers en Privaat,elkeen stap uit direk op tuine,ons spog met ʼn beeldskone en rustige ontspannings area wat kalmte en rustigheid verseker.

*** Spesiale aanbod ***
50% korting op eerste
maand se verblyf

Address

Cullinan

Telephone

+27769659175

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Akker Senior Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to De Akker Senior Oord:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram