Overberg Plaasgemeenskap Gesondheid - OPG

Overberg Plaasgemeenskap Gesondheid - OPG Spesiale fokus op die gesondheid en welstand van die Overberg plaasgemeenskap.

Die doel is om die gesondheid en welstand van die Overberg plaasgemeenskap te bevorder deur opvoeding en bewustheid te skep van verskeie kondisies, spesifiek hipertensie.

WEN GROOT PRYSE! Ons gee om oor jou gesondheid en wil jou graag bedank dat jy daagliks werk om jou gesondheid te verbete...
18/11/2021

WEN GROOT PRYSE!

Ons gee om oor jou gesondheid en wil jou graag bedank dat jy daagliks werk om jou gesondheid te verbeter.

Dit is vir dié rede dat ons 'n R450 voucher by Black Pearl restuarant en twee R100 vouchers by Bredasdorp Square gaan weg gee aan julle! Hoe opwindend!

Volg die volgende stappe om in te skryf vir die kompetisie:
1. Volg ons Facebook blad.
2. Kyk die video oor hoë bloeddruk
3. "like" en "share" die post op jou Facebook blad

Die wenner sal middel Februarie 2022 aangekondig word.

Visit our page Overberg Community Health for more!

https://youtu.be/POjAZQ9xSaY
24/08/2021

https://youtu.be/POjAZQ9xSaY

Medical Students Bredasdorp community project combatting HypertensionJune - July 2021I am Daniel and my clinical partner, Shreya, are 5th year medical studen...

24/08/2021
Hier is informasie oor wat bloedruk is, asook die oorsake, gevolge en voorkoming daarvan
24/08/2021

Hier is informasie oor wat bloedruk is, asook die oorsake, gevolge en voorkoming daarvan

Address

Elim

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overberg Plaasgemeenskap Gesondheid - OPG posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram