04/12/2025
๐ FIT4JESUS ATLEET: AMY DE BEER ๐
Ons stel graag aan julle voor โ Amy de Beer, โn ongelooflike jong sportster met groot visie, groot talent en โn hart wat Jesus eerste plaas. โ๏ธ๐ค
Wie is Amy?
๐ 17 jaar oud
๐ Luggeweer-skiet atleet
๐ Skiet nou al 4 jaar
Amy het in haar eerste jaar van hoรซrskool ontdek dat sy โn natuurlike talent het vir luggeweer. Soos enige graad 8 wat vol energie is, het sy en โn vriendin na proewe toe gegaan en binne minute het sy geweet: โDit is my sport.โ
Vandag staan sy met trots terug:
๐ฅ 18de uit meer as 70 in haar ouderdomsgroep tydens haar SAโs
๐ฅ Nasionale Protea-kleure verwerf in klubskiet
๐ฅ Voorheen deel van Skole SA span
Sy skiet 3 keer per week, en doen 4โ5 dae per week fisiese oefening, van draf tot versterkingsoefeninge, alles wat haar liggaam en fokus help om sterker te word.
Meer as net skiet
Amy is nie net โn sportster nie sy skitter in ALLES wat sy aanpak:
๐ 12 jaar ballet
๐คธโโ๏ธ Gimnastiek met top prestasies
๐ Akademies deel van die Top 10 in een van die grootste skole in Limpopo
Dis die perfekte kombinasie van dissipline, balans, fokus en deursettingsvermoรซ.
โ๏ธ Waarom Fit4Jesus haar inspireer
By Fit4Jesus glo ons dat talent โn geskenk van God is โ en dat werk, geloof en karakter daardie geskenk tot sy maksimum laat groei. Amy is die perfekte voorbeeld van wat ons handelsmerk leef:
โMy game, His glory.โ
Ons is trots om haar te ondersteun en saam deel te wees van haar reis, van oefening, tot fokus, tot prestasie.
Amy, dankie dat jy wys wat dit beteken om hard te werk, nederig te bly en elke sukses terug te gee aan Jesus. Ons vier jou, jou toekoms, en die roeping wat God op jou lewe het.
๐ฅ Volg haar reis. Die beste lรช nog voor.
Fit4Jesus โ Faith โข Discipline โข Excellence