Salt and Light ECD

Salt and Light ECD �We want to see our rainbow nation come alive through empowering the heart and mind.
�Each child has a unique calling and giftedness to step into!

Ons het 'n heerlike middag van samesyn gehad waarin ons ons dankbaarheid aan die gemeenskap se betrokkenheid kon betoon....
11/11/2025

Ons het 'n heerlike middag van samesyn gehad waarin ons ons dankbaarheid aan die gemeenskap se betrokkenheid kon betoon. Daarna het die onderwysers aan ons die kurrikulum verduidelik en 'n lieflike geselligheid daarna. Baie dankie aan elkeen wat die geleentheid bygewoon het. Ons harte loop oor van dankbaarheid! ❤️

Baie dankie aan Annerie Loots, lektor van Vroeë Kinderontwikkeling by BKO Opleiding, en haar student, Marelize van Rooye...
05/11/2025

Baie dankie aan Annerie Loots, lektor van Vroeë Kinderontwikkeling by BKO Opleiding, en haar student, Marelize van Rooyen, vir julle besoek! Dit is 'n voorreg om met julle hande te vat om hierdie projek 'n volhoubare sukses te maak. Ons waardeer julle wysheid! 🇿🇦

03/11/2025

Ons het Oktober afgesluit met 'n prettige boeresportdag. Ouers, juffrouens en kinders het dit baie geniet! 🙌

Baie dankie GROOTfm 90.5 vir die gesprek as deel van julle GrootGee week! Dis 'n voorreg om deel te kan wees van Atterbu...
29/10/2025

Baie dankie GROOTfm 90.5 vir die gesprek as deel van julle GrootGee week! Dis 'n voorreg om deel te kan wees van Atterbury Trust se Startwell voedingsprogram. Leona Vermeulen Frieda Van der Post Louise Ferreira

🤍✝️
27/10/2025

🤍✝️

21/10/2025

Montessori is an educational approach focused on child-centered learning, independence, and hands-on exploration.
It emphasizes mixed-age classrooms, individualized instruction, and specially designed materials to foster holistic development and a love for learning.

#

16/10/2025

Out of the ordinary, for sure! ✝️😍🔥

Gerat vir die 4de Kwartaal! Dankie  vir die spoggerige baadjies om die kosbare lyfies warm te hou terwyl ons wag vir die...
14/10/2025

Gerat vir die 4de Kwartaal! Dankie vir die spoggerige baadjies om die kosbare lyfies warm te hou terwyl ons wag vir die somer!

Hoe vier jy Erfenisdag? 🇿🇦
24/09/2025

Hoe vier jy Erfenisdag? 🇿🇦

02/09/2025
VROUEMAAND Andrea se wysheid: "The most alluring thing a woman can have is said to be confidence."
28/08/2025

VROUEMAAND

Andrea se wysheid: "The most alluring thing a woman can have is said to be confidence."

Address

De Lande Farm
Hopetown
8750

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Salt and Light ECD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram