05/03/2026
For friends and family who would like to join us in honouring my mother’s life:
Her memorial service will be live-streamed this afternoon from the Gereformeerde Kerk, Sederstraat, Heiderand, Mossel Bay.
The video stream will begin at 14:30 (South African time) and the service will start at 15:00.
You can watch the service here:
https://youtube.com/?si=LTv9M6wJMzZR-4tk
Your presence, even from afar, means a great deal to our family.
Vir familie en vriende wat graag my Mam se diens wil volg:
Haar gedenkdiens sal vanmiddag regstreeks uitgesaai word vanuit die Gereformeerde Kerk, Sederstraat, Heiderand, Mosselbaai.
Die video-uitsending begin om 14:30 (Suid-Afrikaanse tyd) en die diens begin om 15:00.
Die uitsending kan hier gekyk word:
https://youtube.com/?si=LTv9M6wJMzZR-4tk
Dankie vir elkeen wat saam met ons, al is dit van ver af, hierdie oomblik deel.