Sielvol

Sielvol This page will be the platform from which I will launch courses, conversations, workshops and thoughts which will be catalysts to soulful living..

In hierdie Lydenstyd-episode van Sit in Mekaar se Stilte sit ons stil by die misterie dat God se regverdigheid nie wraak...
02/03/2026

In hierdie Lydenstyd-episode van Sit in Mekaar se Stilte sit ons stil by die misterie dat God se regverdigheid nie wraaksugtig of vergeldend is nie, maar herstellend en herskeppend – net Liefde in aksie. Ons reflekteer saam na Vader Richard Rohr se insig dat God se geregtigheid altyd daarop mik om te genees, te versoen en heel te maak, omdat Liefde die hoogste en laaste woord in God is.

In die kontemplasie beweeg ons langs die kruis: nie as ’n plek waar ’n woedende God kalmeer word nie, maar as die plek waar God self ons geweld en gebrokenheid in sy lyf dra en van binne af begin omskep. Ons word genooi om te vertrou dat God se regverdigheid vir ons is, nie teen ons nie; en om self meer restoratief as vergeldend te leef – teenoor onsself, ander en die wêreld.

Neem jou tyd, asem stadig, en laat die frase “God is net Liefde – God se Liefde het die laaste woord” dieper in jou hart in sink.

In hierdie Lydenstyd-episode van Sit in Mekaar se Stilte sit ons stil by die misterie dat God se regverdigheid nie wraaksugtig of vergeldend is nie, maar her...

“Ons eie wese is gewortel in die bodemlose misterie van God se wese.Ons diepste identiteit is dieper as naam en definisi...
24/02/2026

“Ons eie wese is gewortel in die bodemlose misterie van God se wese.
Ons diepste identiteit is dieper as naam en definisie.”

“Ons eie wese is gewortel in die bodemlose misterie van God se wese.Ons diepste identiteit is dieper as naam en definisie.”J. Philip Newell, Echo of the Soul

https://youtu.be/npIE6vPZHjo
18/02/2026

https://youtu.be/npIE6vPZHjo

Markus 1:12–13“En dadelik het die Gees Hom die woestyn ingedryf…”Shalom.Welkom… op hierdie Sondag in Lydenstyd.Welkom op die woestynpad—’n pad van minder…sod...

Sit in Mekaar se Stilte 196 - Op Pad na Aswoensdag
11/02/2026

Sit in Mekaar se Stilte 196 - Op Pad na Aswoensdag

Op pad na Aswoensdag…word ons herinner aan iets wat ons dikwels vermy:Ons is nie onbreekbaar nie.Ons is nie selfgenoegsaam nie.Ons is nie ewige materie nie.O...

Wanneer ons die bekende woorde “Laat U Wil Geskied” bid, word dit tegelyk profetiese teks en roeping, waarop ons antwoor...
21/01/2026

Wanneer ons die bekende woorde “Laat U Wil Geskied” bid, word dit tegelyk profetiese teks en roeping, waarop ons antwoord “hineni, hineni..”!

Wanneer ons die bekende woorde “Laat U Wil Geskied” bid, word dit tegelyk profetiese teks en roeping, waarop ons antwoord “hineni, hineni..”!

https://youtu.be/uGhQ-k5WJ1E
16/10/2024

https://youtu.be/uGhQ-k5WJ1E

In this contemplative journey we visualize the road between Jericho and Jerusalem and become aware of each of the characters - the Jewish priest, the Levite,...

Wanneer ons oor God nadink, besef ons gou dat daar soveel onuitspreeklike verwondering is. Ons kom gou onder die indruk ...
04/06/2024

Wanneer ons oor God nadink, besef ons gou dat daar soveel onuitspreeklike verwondering is. Ons kom gou onder die indruk dat enige taal oor God slegs voorlopige taal kan wees. En dan sit ons in stilte in verwondering..

Wanneer ons oor God nadink, besef ons gou dat daar soveel onuitspreeklike verwondering is. Ons kom gou onder die indruk dat enige taal oor God slegs voorlopi...

The contemplative sit in each other's silence takes the form of a Welcoming Prayer this time.  Acknowledging any feeling...
20/04/2024

The contemplative sit in each other's silence takes the form of a Welcoming Prayer this time. Acknowledging any feelings, thoughts, sensations, commentaries and emotions in your body, you welcome them, even softly expressing the words "Welcome, welcome, welcome" if you want. This non-sitting prayer is also known as "consent on the go", as we release every deisre to control.

The contemplative sit in each other's silence takes the form of a Welcoming Prayer this time. Acknowledging any feelings, thoughts, sensations, commentaries...

In this contemplative practice, we participate in Centering Prayer. Choosing our “holy word”, it becomes the key to step...
12/04/2024

In this contemplative practice, we participate in Centering Prayer. Choosing our “holy word”, it becomes the key to stepping out into Life as a Pilgrimage.

Sitting in Each Other’s Silence 107 - Centering Prayer, a Word and a Pilgrimage

In this contemplative practice, we participate in Centering Prayer. Choosing our “holy word”, it becomes the key to stepping out into Life as a Pilgrimage.

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens...
11/04/2024

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God se intieme teenwoordigheid in ons lewens. Maar vandag word hierdie woord ook die woord waarmee ons instap in Lewe - ons pelgrimstog deur vandag se lewe.

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Daaglikse Pelgrimstog Ontsluit met Een Woord

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God...

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens...
11/04/2024

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God se intieme teenwoordigheid in ons lewens. Maar vandag word hierdie woord ook die woord waarmee ons instap in Lewe - ons pelgrimstog deur vandag se lewe.

Sit in Mekaar se Stilte 128 - Met Een Woord op ‘n Pelgrimstog

Hierdie Sit in Mekaar se Stilte neem die vorm aan van ‘n sentreringsgebed. Ons kies so ‘n “heilige woord” om ons telkens terug te bring na ‘n oopstel vir God...

27/03/2024

Na aanleiding van die vorige meditasie, sit ons saam in verwondering oor die Sesde Kruiswoord “Dit is volbring”. Saam wonder ons hoe Jesus ten spyte van lyd...

Address

358 Lawley Street
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sielvol posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Sielvol:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram