Isel Pierre-ecohealth

Isel Pierre-ecohealth It is better to stop an illness from occurring than it is to treat it after it has happened.

09/11/2025

😮‍💨 Die Groot Ineenstorting – Dis vakansie en jy beland in die hospitaal. Hoe is dit moontlik?

Jy het dan lank voor die tyd al beplan en begin... Tasse is gepak, lysies afgetiek, paar keer nagegaan dat alles in is. Laat nagte, baie koffie.

Die dag breek aan.

Almal sien uit na die langverwagte vakansie. Jy droom van laat slaap en om net te ontspan.

Die eerste dag gaan dit goed… en dan gebeur dit: iemand voel siek, ’n nare verkoue breek uit, of pyn en moegheid tref skielik.

Hoe is dit moontlik ?

Dis die Stress Let-Down Effect —

jou liggaam se reaksie wanneer jy uiteindelik ontspan.

Wanneer jy vir lank onder druk leef, produseer jou liggaam kortisol en adrenalien, die hormone wat jou “aan die gang hou”.

Sodra jy ontspan, daal hierdie hormone skielik en jou immuunstelsel verswak.

Dit is hoekom jy skielik moeg, duiselig, siek of pyn kan ervaar.

🕰️ Wanneer gebeur dit gewoonlik?

Ná ’n groot projek, eksamen of werkstydperk

Op die eerste dag van vakansie of ’n langnaweek

Ná ’n gesinskrisis, troue of trek

Ná aftrede

💡 Hoe om die effek te versag

🌾 Geleidelike afskakeling:

Skep elke dag klein oomblikke van rus, moenie wag vir vakansie nie

🚶‍♀️ Ligte beweging: Kort stappies hou sirkulasie en immuunstelsel aktief

😴 Slaap en voeding: Herstel begin met voedsame kos en voldoende rus

🌬️ Haal diep asem: Stilte, gebed en asemhaling help jou senuweestelsel kalmeer

💧 Hidrasie: Bly gehidreer, beperk alkohol en suiker

🍭 Vakansie en Soetgoed – wat gebeur met jou immuniteit?

Tydens vakansie eet ons dikwels meer lekkers en nagereg.

Te veel suiker onderdruk jou immuunstelsel vir ure ná inname.

Net 100 g suiker (soos twee blikkies koeldrank) kan witbloedselle se vermoë om virusse te beveg met tot 40% verswak.
Geniet dit , maar hou n balans.

🌿 Praktiese ondersteuning vir jou immuunstelsel:

1. 🛁 Warm bad met Epsomsout
Gooi 1–2 koppies in die bad, lê 20 min. Ontspanne spiere, magnesium-aanvulling en ontgifting.
(Ecohealth se Badsout versterk hierdie effek.)

2. 💊 Magnesium-kapsules & gel
Vir spiere, senuwees en beter slaap.

3. 🌿 Ecohealth Viral Buster
12 plante, — natuurlike ondersteuning teen griep en virusse.
👉 Nie medikasie nie.

4. 🌿 Tulsi (Heilige Basil)
Kalmeer stres, verbeter slaap en versterk immuunstelsel.

5. Kolostrum
Meng in Hippy- of Kiddie Shake – natuurlike teenliggaampies help liggaam om infeksies te beveg.

6. 🍊 Immuno Fizzy
Vit C + sink + antioksidante – energie en beskerm teen virusse.

7. 🌶️ Spice Mix
Turmeric, cayenne, gemmer, komyn, swartpeper, kaneel – verminder inflammasie, pyn, moegheid, help vertering en bloedsuiker balanseer.

8. 🥤 Hippy Shake & Kiddie Shake
Voedsame “milkshakes” vir gesonde energie tydens vakansie.

9. 🍋 Vit C-poeier
Verkort hersteltyd en versterk immuunstelsel.

🧳 In jou Noodhulptassie

Activated Charcoal: vir naarheid, kosvergiftiging of velprobleme

Stomach Stabiliser: maagongesteldheid

Wound Spray: snywonde, skrape, oogirritasie

Pierre se natuurlike mix: vir bytende insekte en velprobleme

Blommetjie mix: muskiete, vlooie en vlieë

Neuropathic Room: seer spiere ,knieë ,rug ,nek

Ecohealth Sun Protective Skin Care SPF 50: beskerming met Kolostrum – anti-aging en antioksidant ondersteuning

Herbal Bodywash & Shampoo: natuurlik, sonder toksiese stowwe wat hormone kan beïnvloed

💛 Die Les

Stres het ’n vertraagde koste. Moenie wag tot jy instort voor jy rus nie.
Gee jou liggaam, siel en gees daaglikse sorg.

Inhoud is slegs vir opvoedkundige doeleindes en vervang nie professionele mediese advies nie.

Isél Blignaut - 081 815 2840 om te bestel of vir die volledige pryslys.

BAOBAB POWDER 550g @ R244Health benefits of Baobab powder include:✅Improving Digestive Health: Baobab powder contains pr...
02/11/2025

BAOBAB POWDER 550g @ R244

Health benefits of Baobab powder include:

✅Improving Digestive Health: Baobab powder contains probiotic
fiber that supports energy-burning bacteria, aiding in weight
loss and digestive health
✅Supporting the Immune System: It helps in boosting the
immune system
✅General Hydration and Skin Health: Baobab powder promotes
hydration and contributes to healthy skin
✅Lowers Blood Pressure: It may help in reducing blood pressure
levels
✅Improves Circulation: Baobab powder can enhance blood
circulation
✅Improves Pro-biotic Gut Flora: It supports the growth of
beneficial gut bacteria
✅Regulates Blood Sugar: Baobab powder helps in stabilizing
blood sugar levels
✅Highly Effective Adaptogen: It may help the body adapt to
stress
✅Promotes Blood Alkalizing: Baobab powder can help maintain a
balanced pH in the body
✅High Potassium Content: It can be added to sports drinks for
hydration
✅Keeps Skin Healthy: The nutrients in baobab contribute to skin
health
✅Regulates Body Fluids: It helps in maintaining proper body fluid
levels
✅Protects and Repairs Cells: Baobab powder has antioxidant
properties that protect cells from damage

Directions for use:
Use 3 scoops per day (start with 1 scoop and then build up to 3 scoops per day). You can stir a serving of Baobab Powder into your preferred beverage, or use it in your favourite recipes.

10g of Baobab Powder contains: 20 calories
8g of carbohydrate, of which 2g is sugar
4g fiber
272.8mg of vitamin C
0.704mg of thiamin
0.454mg of vitamin B6
20mg of calcium

Read more about this product : https://pierre-ecohealth.co.za/products/baobab-powder/

or 📲 Isél Blignaut 081 815 2840 to place your order

BIO ENZYME WASTEAvailable in :500 ml @ R621 Liter @ R1125 liter @ R504✅Drain lines and grease traps – degrades and elimi...
29/10/2025

BIO ENZYME WASTE

Available in :

500 ml @ R62
1 Liter @ R112
5 liter @ R504

✅Drain lines and grease traps – degrades and eliminates organics found in drain lines and grease traps. Regular addition of Eco Bio Enzyme Waste maintains a cleaner and odour-free system.

✅Septic and waste treatment – maintains effective activity in septic systems, eliminating the need for excessive pumping. Eliminates odours caused by incomplete digestion of malodorous volatile fatty acids.

✅Bathroom cleaning and odour control – penetrates cracks, crevices and pores of surfaces where organics accumulate, removing the organics leaving a visually cleaner surface. Provides long term odour control by removing the organics that cause odours and prevents their return.

Features:

• A stable consortium of safe Bacillus spores
• Production of multiple enzymes providing a wide range of
degradation capabilities
• A synergistic blend that works in concert to provide superior
performance across multiple applications
• Excretion of high levels of amylase, cellulase, lipase and protease
enzymes
• Ability to work under aerobic and anaerobic conditions
• Single product simplicity for multi-application flexibility

Use undiluted in drain lines, grease traps and to clean bathrooms.

📲 Isél Blignaut , 081 815 2840

23/10/2025

Om hierdie goed te lees, is ontstellend.

Dit is ontstellend om op tandepasta boksies te lees, dat tandepasta nie vir kinders onder 6 jaar gegee moet word nie? En soos ek beskrywe het, wat fluoried aan kinders se belangrike minerale soos magnesium en die vorming van koper doen en hoe dit selontwikkeing van elke liewe sel en orgaan in die liggaam disfunksioneel maak. Maar ook flouried in vele ander produkte en ook medikasie. Die skrywe was so twee drie dae gelede geplaas. En verduidelik.

Boonop word vele van ons gewone tandepasta nie meer in SA vervaardig nie, maar in China en word dit hiernatoe uitgevoer. Lees maar wat op die verskillende tandepasta boksies staan. Lees maar dat kinders onder 6 dit nie moet gebruik en indien wel, onder toesig? Regtig?

Dit is ontstellend om te lees, wetende dat sommige babakos en formules, soos deur die Stellenboch Universiteit bevind skadelik vir ons babas en kinders is.

Watter ma wil vir haar baba produkte gee wat skadelik en hul ontwikkeling?
Ecohealth is geen "whistle blower" nie, ook nie 'n "scare crow" entiteit nie. Wil nie spook-spook vir alles skreeu nie. Maar vele produkte in Suid-Afrika is bloot krimineel dat dit op die mark en op die rakke in Suid Afrika is en, dat die goed enigsins toegelaat word.

Suid Afrika is die "dumping ground"van die wêreld weens swak Regering en hul pelle se afgekeurde produkte en medikasie in ander dele van die wêreld.

En dan word daar met natuurlike produkte orals fout gevind en soos ek in my persoon, as 'n "wanna be dokter" en 'n "kwak" uitgekryt?
Regtig? Kan mens nie self lees en d**k nie?
En hulself en hul mense met oordeel beskerm nie? Asseblief, lees d**k en oorweeg die risiko's. En moeders, kyk groot asseblief na Ecohealth se kolostrum en kameelmelk en ander kinder produkte. Dit is totale en volledige voeding. Met probiotika en ander natuurlike minerale wat groeiende kinders nodig het.

21/10/2025

Alles, asseblief, is nie kanker nie.

Die moderne mens van vandag, blyk daarvan te hou daarvan om gediagnoseer te word. En dan aanvaar hul bloot by die eerste diagnose dat dit die waarheid is en, hul aanvaar hul verdoemenis. Berus dan daarby.

Baie mense met vrae oor hul gesondheid, gaan kry ook hul diagnoses by mense wat net een alternatief het. Die diagnose van voorskrifmedikasie.

Net een alternatief? Medikasie? En wanneer daar inflammasie ontstaan, word baie min gedoen om by die oorsprong van die inflammasie uit te kom. By die oorsaak of die wortel van die kwaad (inflammasie).

Alle siektes ontstaan wel met die ontstaan van inflammasie. Kanker ook. Maar dit het nog net ontstaan. Dis nie sommer net kanker nie. Dis 'n leuen.

Dit is nog net ontsteking en inflammasie. Bloedtoetse wys inflammasie.

Die maklike diagnose by bedrywe buite die Ecohealth se etos, is om enige ontsteking en inflammasie as kanker te diagnoseer.

Dit is vals. Dit is gewoon nie waar nie.

Wat is die oorsprong van die inflammasie. Wat gebeur as mens die voedingsbron van inflammasie uitskakel? Dit is mos logies dat die inflammasie mos nie kan voortbestaan of verder ontwikkel as toestande alkalies is, en daar nie 'n voedingsbron is om inflammasie te voed nie.

Dit moet gevind word en vermy word.
Die liggaam wil homself gesond maak. Die immuunstelsel wil sy werk doen en sal sy werk doen as jy hom met die regte gesonde en suiwer minerale voed.

Dit kan net gebeur as die mens die goed doen wat sy liggaam kan doen, en nie probeer gedwing word om te doen nie. Soos die gebruik en misbruik van moderne voedselsoorte, sintetiese en suur omstandighede.

Hy sal ook as jy die regte goed doen.
Hou op om van diagnoses en verdoemenis te lewe. Hou op om te glo dat inflammasie kanker is. Hou op te glo dat die mens net gesond kan wees as hy medikasie en entstowwe gebruik.

Alle vorme van inflammasie is nie kanker nie.
Kanker ontstaan uit kroniese inflammasie ja, maar dit is nie nog nie kanker nie. Dit kan en moet voorkom en omgekeer word. Dit is waarom bloedtoetse belangrik is. Dit tel die moeilikheid op lank voor dit ontstaan het.

Dit kan in kanker ontaard mits jy nie jou liggaam reg en gesond en voorkomend bestuur nie. Kolon en lewer en niere skoonmaak en versorg nie. En goed eet wat nie deur die biologie afgebreek kan word nie.

👇👇Why I’m so passionate about Pierre @ EcoHealth:Every product is rooted in natural, effective, and holistic wellness—de...
16/10/2025

👇👇

Why I’m so passionate about Pierre @ EcoHealth:
Every product is rooted in natural, effective, and holistic wellness—designed to work in harmony with your body (or your pets’!)

** Ready to glow, detox, de-stress, or pamper your pets?**

✨ Pierre @ EcoHealth has so much more to offer—from natural remedies, beauty solutions, pet wellness, tinctures, immune boosters, detox aids, household products, and more.

📩 Curious which products are right for you?
Message me directly and let’s chat about your health goals—I’ll help guide you to the perfect fit!

💚 Your wellness journey starts right here—and I’m here to support you every step of the way.

👉 Contact me today for more product info.

📞 Isél Blignaut Isél Blignaut : 081 815 2840




Isel Pierre-ecohealth

ADRENAL FATIGUE/KRONIES MOEGHEID*Tulsi onderdruk cortisol produksie, dit is die beste aanbeveling vir adrenal fatigue*As...
02/10/2025

ADRENAL FATIGUE/KRONIES MOEGHEID

*Tulsi onderdruk cortisol produksie, dit is die beste aanbeveling vir adrenal fatigue
*Ashwagandha help die liggaam om oor tyd stress beter te hanteer
*Vit B is goed probeer dus gerus die volgende ecohealth produkte :

PROBEER DUS GERUS DIE VOLGENDE ECOHEALTH PRODUKTE :i Kapsules verminder stress en sit suurstof terug in jou liggaam
*Fulvic Acid Kapsules of Vloeistof . Detox en sit ook suurstof terug in liggaam en help om vitamiene en minerale vinniger op te neem in jou liggaam.
*Colostrum bou jou imuun stelsel
*Vit C

📌Lees Pierre van Niekerk se skrywe oor MOEG📌

Moegheid: Die moderne epidemie.

Inleiding
Een van die redes dat mense ons bloedtoetse en hidrologie kom doen, is omdat hul ‘n kroniese moegheid beleef. En, jy sal hoor dat die mense by al die mediese hulp wat daar is, of kan wees, was. En vele persone is op verskriklike medikasie geplaas. Met vreemde soorte van siektes gediagnoseer en verklaar, wat nie gesond word nie..
In die boek van Morley Robbins “ Cure you Fatique” ondersoek die skrywer hierdie moderne sindroom en die redes daarvoor. Mense wat werklik diep onverklaarbare kroniese moegheid beleef.
Die feite is, die sogenaamde “moegheidsindroom” moet ‘n oorsaak hê.
Dit kan nie wees dat soveel mense net gewoon lui is, sleg is, nie hul verantwoordelikheid wil aanvaar as ouer of werker of mens nie. Dieselfde geld by kinders. Dit is ook nie altyd kinders se lewendigheid wat die moegheid by ‘n mens veroorsaak nie. Die sindroom is ook te vinde by kinders.
En die ironie is, almal wil ‘n pil of medikasie hiervoor hê? Maar is dit die oplossing?
Waarom kla mense so oor moegheid?
Moegheid sê iets. Moegheid het ‘n oorsaak. Moegheid leer mens uit mense se eie mediese verhale, is die voorloper van vele siektetoestande.
Moegheid moet aangespreek word voordat dit vatplek kry en ontaard in ‘n monster.
Die Suid Afrikaanse moderne lewe se eise is uitdagend en het ‘n komplekse struktuur van vele faktore wat mense geestelik en liggaamlik moeg maak. Sake soos leefstyl, dieet, stres, maatskaplike verantwoordelikhede is maar net enkele faktore.
Die politiek in ons land, hoë werkloosheid, misdaad, koste van lewe, vrees en onsekerheid, hoë egskeiding, geweld teen vroue en kinders en honger is ernstige sielkundige faktore wat moegheid bevorder.
Verder speel die ekonomie en skuld hul eie unieke rol.
In die moderne tegnologiese samelewing bewys nuwe navorsing die skadelike impak van selfoon en WI-FI tegnologie.
Nog ‘n aspek wat Ecohealth nog nie gepubliseer het nie, is die impak van swamme en alg en mikroskopiese lugdrywende partikels in vele vorme wat die liggaam deur die lug en longe asook asemhaling penetreer.
Ecohealth beklemtoon in vele skrywes
Die rol van gesonde eetgewoontes, gesonde water, mikroplastiek, die gevare van suiker en stysel en koolhidrate. Parasiete, ongesonde lewer en limfdreinering. Hardlywigheid/slaplywigheid van die faktore wat by al die ander faktore, ‘n vername rolspeler is in moegheid.
Miskien meer akkuraat, dat disbiose van die spysverteringstelsel wat ‘n baie groot rolspeler is by moegheid.
Metaboliese siektetoestande word in vele skrywes beklemtoon.
Hartvatsiektes, kanker, prediabetiese en diabetiese toestande, dementia, Alzheimers, MS of sklerose.
Almal en nog meer is siektes wat hul oorsprong het in moegheid.
Moegheid beteken selmoegheid.
Dit beteken dat die sel se enjinkamer, die mitochondria wat selenergie moet opwerk en kritiese makrofunksies soos suurstof halfpas opneem en koolsuurgas en afvalstowwe eerder terughou en halfpas in die bloedstroom uitskei.
Dit beteken dat die voeding van selle, die vervanging van uitgediende dooie selle met nuwe jong en lewende selle, halfpas plaasvind.
Dit beteken dat voeding en minerale, wat deur insulien in die selle ingeneem moet word, halfpas inkom. Dit beteken dat B en T selle van die immuunstelsel bakterie en patogene beveg, halfpas hul werk kom doen.
Dit beteken dat hormone deurmekaar kan wees, want hul is nie genoegsaam nie en word kan nie hul doel en funksie in die liggaam teen volsterkte uitvoer nie.
Moegheid kan ook insulienweerstandigheid wees, wat orgaanmoegheid en dus breinmoegheid, breinvog en inflammasie meebring wat kroniese toestande hul oorsprong gee in die liggaam gee.
Moegheid is die begin van outo-immuuntoestande wat reeds bestaan of, wat besig is om te ontwikkel.
Moegheid is baie meer as die gerieflike beskrywing dat dit ‘n moderne siekte is, wat met medikasie mee gedeel moet word.
Moegheid is meer as lang werksure en werkeise. ‘n Naweek weg by die viswaters en of in die bos los nie die oorsprong op nie. Of om jou frustrasie en woede met geweld en oorlog te besleg nie. Moegheid word ook nie met ‘n gebrek aan slaap of baie slaap aangespreek nie.
Moegheid begin by inflammasie en wanvoeding weens ‘n kritiese minerale tekort in die liggaam.
Die liggaam is 70% water, 60 minerale, 16 vitamienes, 8 aminosure en 2 vetsure.
Daar is redes waarom minerale in die liggaam opgeneem word, maar nie as voedsel, voeding en bio-energie metaboliseer nie. Dus kritiese bio-energie nie kan opwek nie. Daar is redes wat die belangrike funksies inkort en ontwrig .
Ons weet dit het verskeie oorsake wat nie in ‘n ernstige lig beskou word nie.
Soos die moderne dieet. Soos die misleide opvoeding dat groente “gesond” is vir ‘n mens, wyl die mens nie die nodige ensieme het om dit op of af te breek binne sy spysverteringstelsel nie. Met die gevolg dat dit vanuit die kolon uit moet uitvrot om uit die liggaam te kom.
Ons is mislei. Die moderne mens is mislei oor wat werklik gesond is in hierdie sogenaamde eeu van inligting waarin ons lewe. Ons gebruik nie die regte inligting vir ons gesondheid nie.

ADHDTulsiKiddies shake Fulvic acidNatural intestinal flora**Lees gerus Pierre se skrywes en Podcasts oor Red Dye 40⬇⬇⬇⬇h...
18/09/2025

ADHD

Tulsi
Kiddies shake
Fulvic acid
Natural intestinal flora

**Lees gerus Pierre se skrywes en Podcasts oor Red Dye 40
⬇⬇⬇⬇
https://youtu.be/m8Sqwokpfe8?si=U1BJPvymrug9Z34P
〰〰〰〰
Rooi kleurstof en ADHD
⬇⬇⬇⬇
https://www.facebook.com/share/p/vpmZtMQvRoLuKfNX/?mibextid=oFDknk
〰〰〰〰〰
Suiker:
Hoe sleg is lekkers vir jou kinders?
⬇⬇⬇⬇
https://health.clevelandclinic.org/sugar-how-bad-are-sweets-for-your-kids

📲 Isél Blignaut 081 815 2840 om te bestel - Fabriek pryse 🤍💚

🩺🩹EndometrioseEndometriose is 'n pynlike toestand in die vroue dele.Dit het 'n wye verskeidenheid simptome en pyne wat v...
18/09/2025

🩺🩹Endometriose

Endometriose is 'n pynlike toestand in die vroue dele.
Dit het 'n wye verskeidenheid simptome en pyne wat voorkom in die vroulike be**en, die buik, voorkom in die rug en rugpyn veroorsaak en swaar en pynlike periodes vir vroue veroorsaak.

Endometriose kan onvrugbaarheid veroorsaak. Omdat van die vergroeisels weefsel vorm buite die baarmoeder, wat om die fallopiaanse buise kan groei en dit afsluit. Wat bevrugting erg kan bemoeilik.

Endometriose is, voordat dit enige iets anders is, ‘n biologiese toestand waar inflammasie ontstaan en voorkom.

Die pynlike toestand ontstaan omdat selle wat binne die baarmoeder moet groei en ontwikkel, vir onbekende redes buite die vrouedele ontwikkel en op ander organe kan groei.

Die selle kan vorm op die;
• eierstokke
• fallopiese buise
• buitewande van die baarmoeder
• dermkanale
• blaas
• en die rektum.

Die vroulike menstruale siklus

Tydens die menstruasie siklus, vervaardig die eierstokke hormone wat die wand van die uterus binne die baarmoeder stimuleer om te verdik.

Die verdikking van die endometrium (die wand binne die baarmoeder), is een van die biologiese prosesse van die vroulike liggaam om ‘n bevrugte eiersel te kan ontvang.

As 'n eiersel nie suksesvol bevrug word nie, stel die uterus die hormonaal-gestimuleerde verdikte wand natuurlik vry.
Hierdie verdikking/wand breek natuurlik af as dit nie ‘n bevrugte eiersel ontvang nie. Hierdie natuurlike proses van afbreking ontaard word ‘n bloederige afskeiding wat vaginaal uitskei.

Hierdie toestand word as die vroulike menstruale siklus beskryf.

Endometriose ontstaan wanneer selle wat binne vrouedele tydens die verdikking van die baarmoeder moet ontwikkel, vir ongedefinieerde redes buite die baarmoeder voorkom en op organe vestig waar hul nie hoort nie.

Endometriale selle buite die baarmoeder

Endometriale selle se aard en karakter bly dieselfde buite die baarmoeder.
Hul reageer presies soos wat hul binne die baarmoeder sou reageer, op daardie hormone wat ‘n vrou in haar daaglikse ontwikkeling sou produseer wat nou elders op ander organe voorkom.

Hier eksterne selvorming ontwikkel in weefsel, veroorsaak weens die hormoonstimulering inflammasie, bloeiende toestande buite die baarmoeder, wat ook tot koors en ander immuunresponses lei.

Soos met alle stres en meeste degeneratiewe toestande, word inflammasie heel eerste gevorm om die liggaam teen vreemde “indringers” te beskerm. Een van die natuurlike reaksies is verhoogde bloedtoevoer na waar die situasie ontwikkel. En daar waar die selle teenoor reageer.

Die immuunstelsel gebruik kortisol wat deur die byniere produseer word om te reageer. Hierdie situasie lei tot vreeslike erge pynlike toestande orlas in die buik.

By die afbreek van hierdie verdikkingsweefsel, wat reageer op die natuurlike produksie van hormone, breek hierdie weefsel ook buite die urerus af, soos wat dit binne die uterus sou afbreek.

Die probleem is egter dat hierdie bloederige afbreking nie vaginaal dreineer nie, maar in die liggaam vasgekeer word. In die buikk.

Dit lei tot verhoogde stres, pyn en spanning asook verhoogde bloedtoevoer. Die immuunsisteem moet dan biologiese prosesse vind om hierdie dooie materiaal op te neem en uit die liggaam te kry.

Endometriale weefsel vorm

Littekens vorm weens die onnatuurlike vorming van selle en selhegtings buite die organe waar dit groei. Dit kan ook veroorsaak dat op die falloptiese buise vergroeisels vorm wat dit totaal disfunksioneel maak en daarmee saam ‘n vrou ook onvrugbaar.

Endometriose wat in die eierstok voorkom, kan siste of swere vorm wat bekend staan as “sjokoladesiste.”

Hierdie siste word deur die hormone gestimuleer en bloei ook gedurende elke menstruale periode. Die inflammasie en swelling van weefsel verhoed dat liggaamsvloeistowwe in die eierstokke natuurlik uit en weg dreineer. Dit laat die ou bloed opbou wat donker sjokolade voorkoms het.

Hoe behandel mens Endometriose op ‘n natuurlike manier.

1. Stres en pyn. Beperk die produksie van kortisol deur die byniere -Tulsi en of Ashwagandha
2. Bestuur inflammasie natuurlik met Kabucu (Kankerbos, buchu en curcumin) en Ashwagandwha, Tulsi
3. Voed die immuunstelsel wat inflammatoriese toestande moet bestuur en wondheling wil bevorder: - (Kolostrum en kollageen, probiotika, kefir)
4. Voeding om die stres wat die liggaam afbreek em immuunstelsel wil onderdruk. Bone broth, Vit A, Vit B, Vit C, Vit K en voeding in die vorming van volledige maaltydvervanger (Hippie shake.)
5. Die versameling van vrye radikale wat vorm, moet geoes en versamel word en deur die kolon en lewer afgebreek en uitgeskei word.
6. Hardlywigheid en disfunksionele lewerfunksies is nie in enige vrou wat endometriose ly, se beste belang nie. Daar is ‘n enorme versameling van toksiese stowwe wat die liggaam vergif en die toestand van endometriose natuurlik sal vererger: Engelsesout purgasie voorkomend (vir magnesiumopname) en daarna fulvicsuur, kefir, kambucha, probiotika.
7. Die totale uitskakeling van suiker en stysel, omdat dit alle inflammasie stimuleer en aanvuur.

Isél Blignaut 📲 081 815 2840 to order Pierre Ecohealth products 𝙂𝙊𝙍𝘿𝙀𝙇𝙍𝙊𝙊𝙎 -𝙎𝙃𝙄𝙉𝙂𝙇𝙀𝙎🩺🩹GORDELROOS-AFRIKAANS🩹🩺*Dit is die ...
17/09/2025

Isél Blignaut
📲 081 815 2840 to order Pierre Ecohealth products

𝙂𝙊𝙍𝘿𝙀𝙇𝙍𝙊𝙊𝙎 -𝙎𝙃𝙄𝙉𝙂𝙇𝙀𝙎

🩺🩹GORDELROOS-AFRIKAANS🩹🩺

*Dit is die herpesvirus (varicella zoster) wat gordelroos veroorsaak. Dit is ‘n hoogs aansteeklike virus wat ook waterpokkies veroorsaak

*Persone wat gordelroos het, kan ’n ander persoon onbewustelik met die virus aansteek, wat in waterpokkies sal resulteer.

*Die virus kan met direkte blootstelling ander mense besmet, wat dit weer aan kinders en verwagtende vroue onbewustelik kan oordra.

*Om gordelroos te kan kry, moet ’n mens iewers voorheen met die virus besmet geraak het en waterpokkies ontwikkel het.

*Nadat ’n mens waterpokkies opgedoen het, bly die virus subklinies in die liggaam. Die immuunstelsel raak nie heeltemal van die varicella-zoster-virus ontslae nie. Die immuunstelsel bou net teenliggaampies op wat die virus natuurlik onderdruk.

*‘n Gesonde fikste immuunstelsel sorg dat daar geen tekens van die virus sigbaar is nie. Die virus is egter nie dood of weg nie.

*Die virus versteek homself iewers in die liggaam se senuweesentrum. Dit word ook onderdruk deur die immuunstelsel. Daar wag die sluimerende virus vir die ideale omstandighede om te ontstaan, wat deur stresvolle omstandighede veroorsaak word.

*Ideale omstandighede vir virusse, bakterie en fungi, is al die redes tot ‘n verswakte immuunstelsel.

**Uitdagende stresvolle omstandighede sal die immuunstelsel se verdedigingsmeganismes verswak. Dit gee die virus kans om die immuunstelsel se verdedigingsmeganismes te oorkom, die oorhand oor die immuunstelsel se verdediging te neem en, die liggaam met mening aan te val.

*Persone wie se immuunstelsel onderdruk is weens stres, voedingstekorte of siektes is die meeste vatbaar om gordelroos op te doen.

*Kolostrum is Moeder Natuur se belangrikste wapen in die totale voeding en ontwikkeling asook herstel van die immuunstelsel.

**Vir kinders, ook vir volwassenes in ‘n stresvolle werksomgewing en veral vir verswakte bejaardes
*Mense oor die ouderdom van 50
Is die meeste vatbaar vir die virus. *Gordelroos, soos genoem, slaan toe ná ’n tydperk van kwaai siekte, buitengewone stres, langdurige moegheid of traumas van soorte.
*Dit kan ook volg na chemoterapie, bestraling of ander prosedures wat die immuunstelsel ondermyn en of aktief verswak.

*Gordelroos sal pyn en baie ongemak veroorsaak.

*Dit is egter nie lewensgevaarlik nie. Die siektetoestand duur sowat 7-10 dae. Die nagevolge daarvan op die vel kan egter maande duur, waar spierpyne en ongemak aanhoudend mag voorkom.

*Magnesiumtekorte word ook geassosieer met spierpyne en krampe. Bestuur veral magnesiumvlakke in die tyd aktief.

**Die beste bestuur vir gordelroos
*Is die voorkoming van stres, (die gebruik van ons Tulsi)
*Die voed van die liggaam met kolostrum, probiotika en kollageen.
*Gesonde dieet en genoeg oefening
*Aanvullings soos “bone broth” of kragtige murgsop is baie waardevol.
*Aktiewe opname van genoegsame magnesium (50:50 engelsesout en aqueousroom gemeng) sal baie verligting bring.
*Kolostrum en ander produkte

**Die liggaam moet die verskuilde virus onderdruk met die aktiewe suksesvolle ontwikkeling van teenliggaampies teen die virus.

**Hierdie aktiwiteit van die immuunstelsel moet voortdurend gevoed en onderhou word met kolostrum, kollageen en probiotika. Die sigbare wonde op die vel kan weke duur om te genees. Weereens, afhangende van hoe die wonde bestuur word, kan dit ook permanente skade op die vel laat.
Daar is enkele waardevolle produkte in die Pierre @ Ecohealth stal, wat verligting sal bring in die tydperk en, waarskynlik die gordelroostoestand heelwat kan verkort.

🍃ECOHEALTH PRODUKTE🌱
*Kolostrum/Kollageen Balm sal wonde heel
*Tulsi (Holy Basil) om stres en kortisolvlakke natuurlik te onderdruk
*Triphala, om aktief vrye radikale te bind en uit te skei
*Fulvic Suur, wat makro elemente en minerale in dei selle sal deponeer, asook suurstof.
*Bentoniet/Houtskool masker om gifstowwe te absorbeer en uit te trek
*Olyfolie Pulp om aan die lyf te smeer en vel met olie en minerale te voed
*Gesondheidsbadsoute, om die vel te detoks
*Kolostrum in oormaat om die immuun te voed
〰〰〰〰〰〰〰〰〰〰〰〰〰〰〰

🩹🩺SHINGLES -ENGLISH🩺🩹

*It is the herpes virus (varicella zoster) that causes shingles. It is a highly contagious virus that also causes chickenpox

*People who have shingles can unknowingly infect another person with the virus, which will result in chickenpox.

*The virus can infect other people with direct exposure, who can then unknowingly pass it on to children and pregnant women.

*To get shingles, a person must have been infected with the virus somewhere before and developed chickenpox.

*After a person has had chickenpox, the virus remains subclinical in the body. The immune system does not completely get rid of the varicella-zoster virus. The immune system only builds up antibodies that naturally suppress the virus.

*A healthy, fit immune system ensures that there are no visible signs of the virus. However, the virus is not dead or gone.

*The virus hides itself somewhere in the body’s nerve center. It is also suppressed by the immune system. There the dormant virus waits for the ideal conditions to arise, which are caused by stressful circumstances.

*Ideal conditions for viruses, bacteria and fungi, are all reasons for a weakened immune system.

*Challenging stressful circumstances will weaken the immune system's defense mechanisms. This gives the virus a chance to overcome the immune system's defense mechanisms, take over the immune system's defenses and, with intent, attack the body.

*People whose immune systems are suppressed due to stress, nutritional deficiencies or diseases are most susceptible to contracting shingles.

**COLOSTRUM is Mother Nature's most important weapon in the total nutrition and development as well as recovery of the immune system.

*For children, also for adults in a stressful work environment and especially for weakened elderly people

*People over the age of 50
Are most susceptible to the virus. Shingles, as mentioned, strikes after a period of severe illness, extreme stress, prolonged fatigue or trauma of some kind. It can also follow chemotherapy, radiation or other procedures that undermine and/or actively weaken the immune system.

*Shingles will cause pain and a lot of discomfort.
However, it is not life-threatening. The illness lasts about 7-10 days. However, its after-effects on the skin can last for months, where muscle aches and discomfort may persist.

**MAGNESIUM deficiencies are also associated with muscle aches and cramps. Actively manage magnesium levels in particular during this time.

**The best management for shingles
*Is the prevention of stress, (using our Tulsi)
*Nourishing the body with colostrum, probiotics and collagen.
*A healthy diet and enough exercise
Supplements such as “bone broth” or powerful marrow soup are very valuable.
*Active intake of sufficient magnesium (50:50 angelica salt and aqueous cream mixed) will bring much relief.
*Colostrum and other products

**The body must suppress the latent virus with the active successful development of antibodies against the virus.

*This activity of the immune system must be constantly fed and maintained with colostrum, collagen and probiotics.

*The visible wounds on the skin can take weeks to heal. Again, depending on how the wounds are managed, it can also leave permanent damage to the skin.
There are some valuable products in the Pierre @ Ecohealth stable, which will bring relief in the period and, probably, can shorten the shingles condition considerably.

🍃ECOHEALTH PRODUCTS 🌱
*Colostrum/Collagen Balm will heal wounds
*Tulsi (Holy Basil) to naturally suppress stress and cortisol levels
*Triphala, to actively bind and excrete free radicals
*Fulvic Acid, which will deposit macro elements and minerals in the cells, as well as oxygen.
* Bentonite/Charcoal mask to absorb and draw out toxins
*Olive Oil Pulp to apply to the body and nourish skin with oil and minerals
Healthy Bath Salts, to detox the skin
*Colostrum in excess to nourish the immune system.

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Isel Pierre-ecohealth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Isel Pierre-ecohealth:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram