Larette Roesch Wellness Clinic

Larette Roesch Wellness Clinic As jy dalk moontlik sukkel met Sinus, Spierspasmas, spanning, seer voete of wonde wat nie wil gesond word nie. Kontak my gerus.

Ek is 'n kliniek wat spesialiseer in Terapeutiese Masseerings, Refleksologie en Wondbehandelings(photizo Ligterapie)

Goeie dag. Ek is nou Area Agent hier in Rustenburg vir die Photizo. Kortliks herstel hy weefsel, maak siek selle gesond,...
13/11/2013

Goeie dag. Ek is nou Area Agent hier in Rustenburg vir die Photizo. Kortliks herstel hy weefsel, maak siek selle gesond, Aktiveer jou imuunstelsel en Endorfien hormoon wat help vir pyn. Help ook baie goed vir Sinus. Kontak my gerus vir meer inligting by 0835647036

02/11/2013

Sublime, no? When the sun, orange, red, red, erupts? When the sky is made marmalade? There is nothing like the awe, the exuberance, the utter thrillingness brought about by the wonder of this wonde...

31/10/2013

Charlotte Agnew, Professional Event Rider talking about the benefits of using Photizo Light Therapy treatment for competition horses

24/10/2013

High-dose fish oil added to a treat to target regimen of conventional disease-modifying treatment in early rheumatoid arthritis (RA) was associated with improved outcomes, a randomized study found.

10/10/2013

Baie welkom aan alle nuwe lede, hoop julle geniet die blad en julle is welkom om raad en vrae te vrae. Sal probeer om almal te akkomodeer. Geniet die dag. Groete L ###

04/10/2013

Goeie dag almal!!! Omthou hierdie tyd van die jaar vir al omdat dit nog nie regtig gereen het nie sukkel almal maar met sinusse, verkoues en allerande kwale. Omthou van die Photizo mini wat help om die meukuse in die neus oop te maak en so ontslae te raak van al daai aaklige sinus druppe en toe borse. Kontak my gerus vir meer inligting en bly gesond!!! Groete L ###

Die nuwe Photizo mini!!! Behandeling van Wonde,Sinus,herstel weefsel,aktiveer indorfin hormoon wat help vir pyn. Enige k...
03/09/2013

Die nuwe Photizo mini!!! Behandeling van Wonde,Sinus,herstel weefsel,aktiveer indorfin hormoon wat help vir pyn. Enige kondusie waar aan jy kan d**k werk hy voor. Tot selfs vir klein kindertjies se mangels. Kontak my gerus vir meer inligting en ek help graag waar ek kan. Groete L Ns Iets vir elke huishouding!!!!!

02/09/2013

Wanneer jy soms sukkel met laerugpyn kan dalk heel moontlik in die meeste gevalle wees a.g.v Sciatic senuwee in die rug wat vasknyp. Diep masseering help om dit los te kry en veral hitte help ook baie goed daarvoor. Die mini Photizo help om pyn te verlig en weefsel te herstel. Maar omthou om altyd jou plaaslike Geneesheer te gaan sien om seker te maak dat daar nie iets anders fout is nie. Groete L ###

02/09/2013

Goeie More Almal!! hoop julle het 'n lekker naweek gehad en nie te koud gekry nie. Wil net laat weet dat ek die Photizo mini sal bestel en na julle courier as julle belangstel om een te koop. Dit is veral goed om een in enige huis te he veral met die ou lastige sinus wat so pla die tyd van die jaar. Vir enige navrae kan julle vir my hier 'n boodskap stuur. Groete Larette ###

30/08/2013

Geniet julle naweek,bly warm en gesond! Xx

Sinus is 'n groot probleem veral in die winter maande en wanneer 'n persoon dit nie behandel nie kan dit omsit in longon...
20/08/2013

Sinus is 'n groot probleem veral in die winter maande en wanneer 'n persoon dit nie behandel nie kan dit omsit in longontsteking omdat die mucus dan na jou long toe gaan. Mucus word veroorsaak a.g.v vuil lug wat ons inasem en ook te veel siuwel produkte en baie stysel wat dan op sy b***t omsit in suur in ons liggaam. Photizo lig terapie help om die mucuse in jou sinusholtes los te maak en so dan te dreineer en sodoende keer dat dit na jou longe versprei word. Help om vinniger op te los en so haal jy dan beter asem ook en het minder hoofpyn.

Athritis in knieg
20/08/2013

Athritis in knieg

Address

Rustenburg
0299

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Larette Roesch Wellness Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Larette Roesch Wellness Clinic:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category