02/04/2026
Vandag was vir Echo 'n lang week ๐คฃ
Moenie d**k jy is klaar aandag gegee net omdat hy aan die slaap word sommer so terwyl hy staan nie. Nรณg minder wanneer hy teen die bank af gly tot hy lรช nie. Al dop die oรซ om van probeer om wakker bly stop dit hom nie om puppy eyes te maak tot ons ingee nie.
Ons Echi liefie Labbie-woef!