25/04/2026
Tieners se angstigheid kan verminder word deur Rooi Lig Terapie.
n Sessie verminder:
* Angstigheid
* Bevorder fokus
* Bevorder "Mental Wellbeing"
* Moduleer brein golwe en patrone en kortisol vlakke.
Laat jou tiener ontspan vir 20min sonder n foon, en beter voel as voor die sessie. n Bederf vir jou tiener, hy/sy verdien dit.
Koste : R200 per 20min sessie