Aldila Dr.Aldila is a Wellness Empoweress and holds a Phd Alt Med. She is dedicated to providing top quality aromatherapy and wellness products. aldila.co.za

She strives to be the bridge between science and soul through her holistic approach and teachings.

22/04/2026
22/04/2026

Embark No.7 Compose


16/04/2026

Dr. Aldi het elke Embark Elixir met presisie en intensie ontwerp om die liggaam en psige te ondersteun.

Die wêreld van aromaterapie is baie dieper as wat ons d**k.

Die olies is ongelooflik. Gaan loer gerus op aldila.co.za of gesels met ons op 082 253 3338



16/04/2026

Uitbranding of “burn out” is ‘n werklikheid wat nog deur baie misgekyk word.

Elke persoon en liggaam is anders en wanneer ons mekaar se “spoon sisteem” verstaan sal dit baie makliker gaan in verhoudings asook gemoedsgewys.

Loer gerus na hierdie belangrike preek vir die week.

Wanneer jou moeg, moeg is dan wend jy jou na:

Embark No. 5 Enliven
Embark No. 29 Endura
Embark No. 11 Know

Replenish gereeld jou spoons en bly so 10 jaar jonger saam dr. Aldi… die spoon whisperer 😉

Besoek aldila.co.za of gesels met ons op 082 253 3335



14/04/2026

Al 31 Embark Elixirs het ongelooflike aromas en unieke reuke wat met veiligheid gebruik kan word as parfuum instede van die valse waterkies wat ons hormone so kataza. Loer gerus op aldila.co.za of gesels met ons op 082 253 3338.

13/04/2026

Die Brein en Celtic Sout

In hierdie lang Prekie vir die wekie leer dr. Aldi ons hoe om isotoniese mengsels te maak deur haal Celtic Sout of haar Pienk Sout te gebruik.

Dis belangrik om glas en hout te gebruik - nie staal nie asseblief julle 🌟
salt

11/04/2026

Aldila Beyond Skin
aldila.co.za
082 253 3338

Safe, reliable,effective and potent - from a source you can trust.



Aknee en vel probleme se ontstaan kan tot en met 90 persent verwant wees aan die “gut microbiome” en spysvertering asook...
11/04/2026

Aknee en vel probleme se ontstaan kan tot en met 90 persent verwant wees aan die “gut microbiome” en spysvertering asook lewer en detoks funksie van die liggaam.

Die vel is ons grootste orgaan en moenie onderskat word nie.

Loer gerus na dr. Aldi se Beyond Skin reek en videos aangaande vel welstand en bly sodoende 10 jaar jonger op die natuurlike manier.

Gesels met ons op 082 253 3338

11/04/2026

Dr. Aldi se eerste beroep was ‘n somatoloog en sy is fanaties wanneer dit kom by velsorg op die veilige en natuurlike manier.

Soos wat haar eersgeborene nou ook die tienerjare in volle glorie ervaar het sy hierdie konkoksie vir hom ontwerp om die knewels en puiste in toom te hou sonder om te veel te wil kataza.

Gaan loer gerus na die Beyond Skin afdeling op aldila.co.za en leer saam van natuurlike en veilige velsorg vir die hele gesin saam met dr. Aldi.

Gesels met ons op 082 253 3338

https://www.aldila.co.za/product/beyond-skin-acne-elixir-duo-combo/

Address

Vanderbijlpark
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aldila posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Aldila:

Share