Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes

Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes Akkommodasie vir bejaardes wat nie onafhanklik in die gemeenskap kan woon nie.

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en...
29/03/2026

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en aan die posvereistes voldoen.

26/03/2026

Baie dankie aan elkeen se ruimhartige bydrae en oop hande waarmee julle die bejaardes ondersteun het met tandepasta en lyfseep. Dit word opreg waardeer en beteken vir hulle baie.
Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes

26/03/2026
Ons het 'n vakature as Toesighouer oor die voedsel- en huishoudingdienste by NGW se Japie Kritzinger Tehuis Bloemhof. Do...
01/12/2025

Ons het 'n vakature as Toesighouer oor die voedsel- en huishoudingdienste by NGW se Japie Kritzinger Tehuis Bloemhof. Doen gerus aansoek indien u belangstel en aan die vereistes voldoen. Sluitingsdatum 5 Januarie 2026

Baie dankie aan al die donateurs, duiwe boere en die ondersteuners wat die funksie moontlik gemaak het. Dankie aan Melan...
26/08/2025

Baie dankie aan al die donateurs, duiwe boere en die ondersteuners wat die funksie moontlik gemaak het. Dankie aan Melanie Koegelenberg van Wolmaransstad Gholfklub

Moenie dit misloop nie. Groot pryse te wen!
11/08/2025

Moenie dit misloop nie. Groot pryse te wen!

Baie dankie Laerskool Wolmaransstad & Ouers. Dit word opreg waardeer.
28/07/2025

Baie dankie Laerskool Wolmaransstad & Ouers. Dit word opreg waardeer.

24/07/2025

Tehuis Duiweveiling... Save the date...

Address

Kokstraat 58
Wolmaransstad

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Wolmaransstad Tehuis vir Bejaardes:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram