24/12/2025
Liewe kliente. Ons sluit vandaf 12:00 en sal weer 27 Desember ons deure vir julle oop maak.
Mag julle 'n wonderlike geseënde Kersfees geniet. Geniet elke oomblik saam met familie en vriende.
Liefde Die Pampoen Padstal