Klipkraal self catering

Klipkraal self catering Klipkraal self catering accommodation. Sleeps 12. 4x4. Come and enjoy Namibian nature at it's best.

06/01/2021

136mm oor 2dae. Ongelooflik dankbaar vir God se genade.

Please use caution when traveling in raining season.
06/01/2021

Please use caution when traveling in raining season.

02/03/2020
01/03/2020
10mm. Alle eer aan God
07/01/2020

10mm. Alle eer aan God

Natuurlike fontein
22/07/2019

Natuurlike fontein

Lekker gereën.
10/02/2019

Lekker gereën.

Reenseioen is laat, liewer laat as nooit. Dankie vir U genade.
08/02/2019

Reenseioen is laat, liewer laat as nooit. Dankie vir U genade.

Braai opgradeer. Nou gaan ons braai.
13/01/2019

Braai opgradeer. Nou gaan ons braai.

So bietjie opgradeer.
15/06/2018

So bietjie opgradeer.

Hier gaan gebraai word!!!
15/06/2018

Hier gaan gebraai word!!!

Jaggroep van Julie 2017. Jammer vir die fotos wat so laat geplaas word.
06/05/2018

Jaggroep van Julie 2017. Jammer vir die fotos wat so laat geplaas word.

Ons het Sondag ons eerste goeie reën gehad. Liewers laat as nooit. Alle eer aan God.
11/04/2018

Ons het Sondag ons eerste goeie reën gehad. Liewers laat as nooit. Alle eer aan God.

16/02/2018

TERUGVOER OOR KOSTES

Klipkraal is oorspronklik gebou as jaghuis. Nadat dit gebou is het dit vir ons na so lekker plekkie gelyk dat ons gevoel het ons moet dit daarstel vir die publiek. Om ons wêreld met julle te deel. Daarom vra ons nie baie om hier te bly nie, omdat meeste reeds vêr moet reis om hier te kom. Met dit gesê is ons prys vir 1 of 2 persone R350 per nag, met 'n R100 ekstra vir elke ekstra persoon.

Hoop ons sien julle gou.
Onthou Junie en Julie is jagtyd, so bespreek vroeg genoeg om teleurstelling te voorkom.

Belofte van reën.
22/01/2018

Belofte van reën.

En dalk sien jy die Suidwes Parakiet by Klipkraal.
23/11/2017

En dalk sien jy die Suidwes Parakiet by Klipkraal.

Avontuur wag by Klipkraal. Klim Tafelkop.
11/10/2017

Avontuur wag by Klipkraal. Klim Tafelkop.

Address

D201
Karasburg
9000

Telephone

00264816645193

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipkraal self catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram