16/02/2026
Here’s what makes high blood pressure so tricky.
It doesn’t tap you on the shoulder.
It doesn’t give you reliable warning signs.
And most of the time… it doesn’t make you feel unwell.
In fact, many people with elevated blood pressure feel completely normal.
No dizziness.
No constant headaches.
No flashing red lights.
That’s because blood pressure usually rises gradually. Your blood vessels stretch to cope. Your body adapts. You carry on with life.
Meanwhile, that constant pressure quietly strains your heart, brain and kidneys over time.
It’s not about how you feel today.
It’s about what’s happening long-term.
We’ve seen patients genuinely surprised by high readings because they felt perfectly fine.
If you’re over 30, have a family history, are under ongoing stress, or simply haven’t checked in a while — pop in.
Clinic BP checks from R30.
Five minutes. Clear answers.
Know it before you feel it.
Hier is wat hoë bloeddruk so gevaarlik maak.
Dit tik jou nie op die skouer nie.
Dit gee nie noodwendig waarskuwingstekens nie.
En meeste van die tyd… voel jy heeltemal normaal.
Baie mense met verhoogde bloeddruk voel glad nie siek nie.
Geen duiseligheid.
Geen aanhoudende hoofpyn.
Geen rooi ligte wat fl***er nie.
Dis omdat bloeddruk gewoonlik stadig oor tyd styg. Jou bloedvate rek om aan te pas. Jou liggaam pas aan. Jy gaan net aan met jou dag.
Intussen plaas daardie konstante druk stilweg spanning op jou hart, brein en niere.
Dit gaan nie oor hoe jy vandag voel nie.
Dit gaan oor wat oor tyd gebeur.
Ons sien gereeld mense wat geskok is oor hul lesings — want hulle het perfek normaal gevoel.
As jy ouer as 30 is, ’n familiegeskiedenis het, onder aanhoudende stres is, of lanklaas getoets het — kom loer gerus in.
Kliniek Bloeddruktoetse vanaf R30.
Vyf minute. Duidelike antwoorde.
Ken dit voordat jy dit voel. ❤️