Marelize Redelinghuys Speech-Language Therapist

Marelize Redelinghuys Speech-Language Therapist Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Marelize Redelinghuys Speech-Language Therapist, Speech Therapist, 33 Webb Street, Benoni.

Ons help met baie meer as net om jou kind te leer die R-klank sê 💬
12/03/2026

Ons help met baie meer as net om jou kind te leer die R-klank sê 💬

05/02/2026

4️⃣-jariges kan darm lekker baie stories vertel!

Teen 4️⃣-jarige ouderdom moet die volgende Spraakklanke duidelik uitspreek word, wat dit soveel makliker maak om die ellelange stories beter te verstaan 👄

01/02/2026

Watter spraakklanke moet my kleinding op 3️⃣ jarige ouderdom baasraak? 🤔

Onthou dat teen 6️⃣ jarige ouderdom moet alle Afrikaanse klanke korrek uitgespreek word 👄

Indien jy bekommerd is oor jou kind se spraak en taalontwikkeling, skakel 'n Spraakterapeut in jou omgewing vir 'n volledige evaluasie 📞

31/01/2026

Loer bietjie hier 👀

Baie mammas wonder 🤔 oor die spraak mylpale vir hul kinders. 👄

Teen die ouderdom van 6️⃣ jaar moet kinders instaat wees om al die Afrikaanse spraakklanke korrek ✔️ uit te spreek 🗨

24/02/2025
06/05/2024
Happy World Book Day!!  📚 Books are not only a great way of bonding and sharing some special time with your child. Books...
23/04/2024

Happy World Book Day!! 📚

Books are not only a great way of bonding and sharing some special time with your child. Books also enhances children's language and communication skills. Reading books with children helps improve their imagination and memory. Children exposed to books from a young age are more likely to develop a lifelong love of reading. 📚

Let's instill a love for reading in our youngsters!

En so kom ons aan die einde van die eerste skoolkwartaal! Geniet jul vakansie, ons sien mekaar sommer binnekort weer!
20/03/2024

En so kom ons aan die einde van die eerste skoolkwartaal! Geniet jul vakansie, ons sien mekaar sommer binnekort weer!

Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou gesin! Mag 2024 eindelose geluk en voorspoed inhou vir elkeen van julle!
01/01/2024

Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou gesin! Mag 2024 eindelose geluk en voorspoed inhou vir elkeen van julle!

Address

33 Webb Street
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 15:00 - 18:00
Tuesday 15:00 - 17:00
Wednesday 15:00 - 18:00
Thursday 15:00 - 17:00
Friday 15:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marelize Redelinghuys Speech-Language Therapist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Marelize Redelinghuys Speech-Language Therapist:

Share