Maak ʼn Kopskuif

Maak ʼn Kopskuif Motivational Speaker

Ons leef in ’n wêreld wat waarde meet in suksesse, liggame, huwelike, kinders, bankbalanse.Maar jou waarde was vasgemaak...
05/03/2026

Ons leef in ’n wêreld wat waarde meet in suksesse, liggame, huwelike, kinders, bankbalanse.
Maar jou waarde was vasgemaak aan die kruis lank voor jy iets kon bewys!
Jy hoef nie harder te werk om genoeg te wees nie.
Jy is reeds.

https://www.maaknkopskuif.com/


04/03/2026

Skuif jou Kroon reg gaan LANDWYD! ✨👑

Dis tyd om jou kroon reg te skuif en saam met ons iets besonders te beleef! Ons is oppad om dorpe en stede regoor die land te besoek – en ons wil BY JOU kom kuier!
Waar moet ons volgende stop wees? 🤩

👇 Comment jou stad of dorp se naam hieronder en wys ons waar die energie die grootste is!
👇Tag/Share ook met iemand wat beslis saam moet kom!

Kom ons maak dit groot. Kom ons maak dit persoonlik. Kom ons skuif daai krone reg! 👑🔥

https://www.maaknkopskuif.com/

📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅Ons is só opgewonde om dit te deel…Skuif Jou Kroon Reg KOM PRETORIA TOE IN MEI!✨🗓️ 23 Me...
04/03/2026

📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅
Ons is só opgewonde om dit te deel…
Skuif Jou Kroon Reg KOM PRETORIA TOE IN MEI!✨

🗓️ 23 Mei 2026
Geniet 'n oggend van:
💗 inspirasie
💗 selfliefde
💗 identiteit
💗 geloof
💗 en koninklike vroue-energie
📍 23 Mei vind plaas by Ouma Isie's Tea Garden in Irene, CENTURION
👉 Merk die datums in jou kalender,
👉 tag jou vriendinne,
👉 en begin regmaak vir jou divine comeback. ✨

Bespreek by https://www.maaknkopskuif.com/

Miskien sit jou kroon skeef van al die storms.Van trane.Van teleurstelling.Van selftwyfel.Maar dit is nog daar.Vandag ki...
03/03/2026

Miskien sit jou kroon skeef van al die storms.
Van trane.
Van teleurstelling.
Van selftwyfel.
Maar dit is nog daar.
Vandag kies jy:
Nie om perfek te wees nie.
Nie om alles uit te figure nie.
Maar om op te staan…
En jou kroon weer reg te skuif.

https://www.maaknkopskuif.com/

📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅Ons is só opgewonde om dit te deel…Skuif Jou Kroon Reg KOM VANDERBIJLPARK TOE IN MEI!✨🗓️...
26/02/2026

📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅

Ons is só opgewonde om dit te deel…
Skuif Jou Kroon Reg KOM VANDERBIJLPARK TOE IN MEI!✨
🗓️ 30 Mei 2026
Geniet 'n oggend van:
💗 inspirasie
💗 selfliefde
💗 identiteit
💗 geloof
💗 en koninklike vroue-energie

📍 30 Mei vind plaas by THE WINE BARREL te Stephanopark, VANDERBIJLPARK

👉 Merk die datums in jou kalender,
👉 tag jou vriendinne,
👉 en begin regmaak vir jou divine comeback. ✨

Bespreek by https://www.maaknkopskuif.com/

Wanneer iemand kies, om jou nie te kies nie… sny dit diep.Verwerping is ’n besluit wat iemand anders geneem het.Dit is n...
25/02/2026

Wanneer iemand kies, om jou nie te kies nie… sny dit diep.
Verwerping is ’n besluit wat iemand anders geneem het.
Dit is nie ’n definisie van wie jy is nie.
Jy was waardevol vóór hulle.
Jy is waardevol ná hulle.
En jy bly gekroon — selfs al het iemand anders dit nie raakgesien nie. 👑

https://www.maaknkopskuif.com/


📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅Ons is só opgewonde om dit te deel…Skuif Jou Kroon Reg KOM PRETORIA TOE IN MEI!✨🗓️ 23 Me...
19/02/2026

📅👑 SAVE THE DATE, KONINGINNE! 👑📅
Ons is só opgewonde om dit te deel…
Skuif Jou Kroon Reg KOM PRETORIA TOE IN MEI!✨
🗓️ 23 Mei 2026
Geniet 'n oggend van:
💗 inspirasie
💗 selfliefde
💗 identiteit
💗 geloof
💗 en koninklike vroue-energie

📍 23 Mei vind plaas by Ouma Isie's Tea Garden in Irene, CENTURION

👉 Merk die datums in jou kalender,
👉 tag jou vriendinne,
👉 en begin regmaak vir jou divine comeback. ✨

Bespreek by https://www.maaknkopskuif.com/

📍 CENTURION – 23ste Mei 2026Ouma Isies Tea Garden ☕🌿Skuif Jou Kroon Reg nooi jou na ‘n stylvolle damesoggend waar inspir...
18/02/2026

📍 CENTURION – 23ste Mei 2026
Ouma Isies Tea Garden ☕🌿

Skuif Jou Kroon Reg nooi jou na ‘n stylvolle damesoggend waar inspirasie en elegansie ontmoet.

Dis ‘n oggend van:
🌸 Betekenisvolle gesprekke
👑 Selfwaarde & groei

🗓 23ste Mei 2026
🕘 Van 09:00 – 13:00
📍 Ouma Isies Tea
Garden

Moenie net hoor daarvan nie… WEES daar!
Trek mooi aan en bring jou vriendinne, sussie, niggie, ma, ouma 👑✨

Kom ervaar ‘n oggend wat jou gaan herinner wie jy is.
💰Koste:R250 pp
💸 Spesiale afslag:
Bespreek voor 31 Mei en kry 10% afslag
Bespreek ʼn tafel van 8 en kry 20% afslag
☕ Koffie- en tee-stasie beskikbaar

👉 Bespreek jou plek vandag!
👉 Share en
👉 Nooi iemand saam!

Beperkte sitplekke beskikbaar – wanneer dit vol is, is dit VOL!

Bespreek by: https://www.maaknkopskuif.com/

18/02/2026

WAT. ‘N. DAG‼️ 👑🔥

Skuif Jou Kroon Reg was next level!Krone is reggeskuif, harte is aangeraak en die energie was onbeskryflik ✨

Ons vat dit LANDWYD 🌍

📍 Centurion – 23ste Mei
Ouma Isies Tea Garden ☕🌿

📍 Vanderbijlpark – 30ste Mei
The Wine Barrel ☕️✨

Moet nie uitmis nie… ons is dalk volgende in jou area 👀👑👉 Volg ons
👉 Deel die video
👉 Bly ophoogte

Meer Inligting en Besprekings:
🌐 https://www.maaknkopskuif.com/

18/02/2026

Wat met jou gebeur het, was nie jou keuse nie. Maar hoe jy vorentoe beweeg, is.
Jy is nie die mishandeling.
Jy is nie die verwerping.
Jy is nie die egskeiding.
Jy is nie die fout nie.
Jy is ’n vrou wat oorleef het. En God noem jou steeds Syne.

https://www.maaknkopskuif.com/


17/02/2026

Ragab was bekend vir haar verlede. Maar God het haar bekend gemaak vir haar geloof.
Jy mag dalk voel jou naam dra te veel geskiedenis.
Maar in God se hande kan jou naam nuwe betekenis kry!

https://www.maaknkopskuif.com/


Address

40 High Road
Benoni

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maak ʼn Kopskuif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram