16/04/2026
Kwartaal 1 is op sy rug en rapporte is ontvang.
Is daar dalk genoem in die rapport dat jou kind sukkel met groot motoriese vaardighede of het net bietjie ekstra aandag nodig.
Word daar aanbeveel om n evaluasie te kry? Kontak ons vandag.. ons doen evaluasies wat gepaard gaan met n verslag en die volgende stap vorentoe.
Of voel jy net jy wil graag jou kind se groot motoriese ontwikkeling verbeter?
Kontak ons gerus vir enige vrae.