Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy

Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy Our mission is to create meaningful participation by enhancing communication skills.

πŸ’›πŸ’›πŸ’›
02/04/2026

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

🌼 Vandag vier ons nie net bewusmaking nie…
ons vier elke unieke kind en die manier waarop hulle die wΓͺreld sien.

Outisme is nie iets wat β€œreggemaak” moet word nie -
dit is iets wat verstaan, aanvaar en liefgehΓͺ moet word.

Elke kind is:
✨ "Always" uniek
✨ "Totally" besonders
✨ "Intelligent" op hul eie manier
✨ Soms stil… maar diep vol gedagtes
✨ "Mysterious" en wonderlik gevorm

Kom ons kies vandag (en elke dag) om sagter te wees,
meer geduldig, en met oop harte te kyk. πŸ’›

Want elke kind verdien om gesien te word…
presies soos hulle is.

🧩 Deel gerus om meer liefde en begrip te versprei.

GESLUIT VIR PAASNAWEEK! πŸ’›πŸ’›πŸ’› Ons heropen weer Dinsdag, 7 April.***CLOSED FOR EASTER WEEKEND! πŸ’›πŸ’›πŸ’›Open again on Tuesday, 7 ...
02/04/2026

GESLUIT VIR PAASNAWEEK! πŸ’›πŸ’›πŸ’›
Ons heropen weer Dinsdag, 7 April.

***

CLOSED FOR EASTER WEEKEND! πŸ’›πŸ’›πŸ’›
Open again on Tuesday, 7 April.

Ek deel binnekort OPWINDENDE NUUS!Hou die blad dop!πŸ’›πŸ’›πŸ’›
01/04/2026

Ek deel binnekort OPWINDENDE NUUS!

Hou die blad dop!

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Ek kan eintlik nie glo die jaar trek al hier nie!Mag April vir elkeen vol geluk en nuwe geleenthede wees.πŸ’›πŸ’›πŸ’›
01/04/2026

Ek kan eintlik nie glo die jaar trek al hier nie!

Mag April vir elkeen vol geluk en nuwe geleenthede wees.

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

We are open during the school holidays!Limited appointments available.πŸ“ž : 0615629946πŸ“© : mcduling.speech@gmail.comπŸ’›πŸ’›πŸ’›
30/03/2026

We are open during the school holidays!

Limited appointments available.

πŸ“ž : 0615629946
πŸ“© : mcduling.speech@gmail.com

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Het jy al gehoor dat jou kind spraak- of taalprobleme sal hΓͺ as hy/sy twee of meer tale praat? Dit is nie waar nie! Lees...
24/03/2026

Het jy al gehoor dat jou kind spraak- of taalprobleme sal hΓͺ as hy/sy twee of meer tale praat? Dit is nie waar nie! Lees gerus hier.

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Have you heard that your child will have speech or language problems if he/she speaks two or more languages? This is not true! Feel free to read here.

HET JY GEWEET? πŸ’› πŸ’› πŸ’› Teen die tyd wat jou kind Graad R toe gaan, moet hy/sy alle klanke reg uitspreek en volledige/kompl...
23/02/2026

HET JY GEWEET? πŸ’› πŸ’› πŸ’›

Teen die tyd wat jou kind Graad R toe gaan, moet hy/sy alle klanke reg uitspreek en volledige/komplekse sinne gebruik.

Dit is dus beter om vroeΓ«r, eerder as later, aandag aan hierdie vaardighede te gee.

***
DID YOU KNOW? πŸ’› πŸ’› πŸ’›

By the time your child enters Grade R, he/she should be pronouncing all sounds correctly and using complete/complex sentences.

It is, therefore, better to pay attention to these skills earlier, rather than later.

Baie dankie Truidjieland vir die wonderlike oggend!Dit was 'n fantastiese geleentheid vir ouers, onderwysers en terapeut...
21/02/2026

Baie dankie Truidjieland vir die wonderlike oggend!
Dit was 'n fantastiese geleentheid vir ouers, onderwysers en terapeute in ons gemeenskap.

πŸ’› πŸ’› πŸ’›

Baie dankie vir hierdie wonderlike geleentheid Truidjieland!πŸ’›πŸ’›πŸ’›
10/02/2026

Baie dankie vir hierdie wonderlike geleentheid Truidjieland!

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

πŸ’›πŸ’›πŸ’›
05/02/2026

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Sterkte met die nuwe skooljaar! πŸ’›πŸ’›πŸ’›
14/01/2026

Sterkte met die nuwe skooljaar! πŸ’›πŸ’›πŸ’›

14/01/2026

WAT IS SPRAAK-TAALTERAPIE?

WHAT IS SPEECH-LANGUAGE THERAPY?

πŸ‘‡πŸ‘‡πŸ‘‡

Address

12 Tony Prinsloo Street
Bethlehem
9701

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram