Crestrio

Crestrio Gr1-3
Remediërende naskool
& Ontwikkelingsentrum
Ons help leerders om hulle leerhindernisse te oorwin

Crestrio se hart is TROTS! 😍 Ons heel eerste maatjie was hierdie jaar graad 4 en kyk net hoe pragtig het hy uitgeblink! ...
11/12/2025

Crestrio se hart is TROTS! 😍 Ons heel eerste maatjie was hierdie jaar graad 4 en kyk net hoe pragtig het hy uitgeblink! Hy het silwer ontvang vir 85%. Hou so aan! Jy is ń ster! 🌟

'n Kerspartytjie vir die boeke!! Baie lief vir julle! Geseënde Kerfees aan elke Crestrio gesin. ♥️🎄
02/12/2025

'n Kerspartytjie vir die boeke!! Baie lief vir julle! Geseënde Kerfees aan elke Crestrio gesin. ♥️🎄

Bespreek jou plekkie vandag! Moenie uitmis nie! 🐰🐢
02/12/2025

Bespreek jou plekkie vandag! Moenie uitmis nie! 🐰🐢

🎭 BLOEMFONTEIN – Kinderteatervertoning 🎟

Moenie hierdie een misloop nie! 👇
Op 6 Desember keer die geliefde storie deur Martin Schwella, Die Ware Wenner, terug op die verhoog! 🐢🐇

Skillie en Haas neem deel aan die groot wedloop – maar dis beslis nie die storie wat jy d**k nie...

✨ Schink Stories bied aan:
Die Ware Wenner – ’n kinderteaterproduksie vol humor, hart en inspirasie.

📅 6 Desember 2025
🕘 Vertoning 1: 09:00
🕚 Vertoning 2: 11:00
📍 Doxa Deo Bloemfontein Suid

Bring jou kinders of kleinkinders en sluit die jaar saam met ons af. 💛
Daar sal Schink Stories-geskenke ook te koop wees. 🎁

🎟 Bespreek nou by Webtickets:
👉 https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1580263752

Sien julle daar – een tree op ’n slag! 🐢💫

Crestrio Tuisskoolsentrum:Beroepsdaggie: Ons voer ń onderhoud met ń professionele jagter en eienaar van ń dierewinkel! 😍
07/11/2025

Crestrio Tuisskoolsentrum:
Beroepsdaggie: Ons voer ń onderhoud met ń professionele jagter en eienaar van ń dierewinkel! 😍

So het ons HEERLIKE lentedag gevier! My en juffrou Neisha se blommetjies! Ons is só trots op julle! 🩷🌼🌻
02/09/2025

So het ons HEERLIKE lentedag gevier! My en juffrou Neisha se blommetjies! Ons is só trots op julle! 🩷🌼🌻

Hier groei ons tot ons volle potensiaal 😍🌟
20/08/2025

Hier groei ons tot ons volle potensiaal 😍🌟

🩷NUUT🩷Tuisskool tutorsentrum!Ons leer prakties en deur speel. Hier is skoolwerk lekker en kan ons groei tot ons volle po...
29/07/2025

🩷NUUT🩷
Tuisskool tutorsentrum!
Ons leer prakties en deur speel. Hier is skoolwerk lekker en kan ons groei tot ons volle potensiaal!

Hier by Crestrio laat ons al die klein dingetjies tel! 😜
24/07/2025

Hier by Crestrio laat ons al die klein dingetjies tel! 😜

Address

29 Van Soelen Street, Fichardt Park
Bloemfontein
9317

Opening Hours

Monday 13:00 - 18:00
Tuesday 13:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00
14:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crestrio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Crestrio:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram