11/02/2026
🟢 ONS SOEK ’N VERKOOPS PERSOON 🟢
Ons is op soek na ’n gemotiveerde en betroubare verkoops persoon om by ons span aan te sluit.
Vereistes:
Eie betroubare voertuig
Bereid om te reis
Goeie mense- en kommunikasievaardighede
Verkoopservaring sal in jou guns tel
Selfgedrewe en resultaat-gefokus
Basiese administrasie- en geldhantering
Wat ons bied:
Basiese betaling + kommissie
Buigsame werksomgewing
Geleentheid om saam met ’n groeiende besigheid te groei
Indien jy lief is vir verkope, nie bang is om nuwe kliënte te benader nie en jou eie inkomste wil opstoot, dan wil ons van jou hoor.
📩 Stuur jou besonderhede / CV na: info@incura.co.za of WA na +27665702612