Ultimate Health & Beauty

Ultimate Health & Beauty Where Beauty meets Affordability

27/10/2015

Ultimate health & beauty sluit di jaar 23 Desember. Maak vroegtydig julle afsprakies 😉. En dan specails tot einde Oktober is Sonbed vi 10 sessies is R200 en kry 2 sessies GRATIS. Hande en tone gel R320 💅🏼. Facial R190 kry brow tint en shape gratis. Elmarie 083 341 5878.

Special tot Vrydag 13 Maart. R150 vir n stel gel naels. 083 341 5878
11/03/2015

Special tot Vrydag 13 Maart. R150 vir n stel gel naels. 083 341 5878

25/02/2015

Special 26 - 28 Februarie: gel overlay R150 💅. (Nailart ingesluit). Facial R190 - kry n gratis tint en shape 💆. Elmarie 083 341 5878. 🌺

05/02/2015
30/01/2015

Kom power plate vir slegs R250/maand. Ek oefen jou 3 keer n week en meet en weeg jou 1 keer n week. Bring iemand saam en julle oefen julle 1ste maand vi R200 elk. Elmarie 083 341 5878

12/01/2015

Ultimate health & beauty maak weer oop Donderdag 15 Januarie. Laat weet as jy afsprakie wil maak. Elmarie 083 341 5878.

19/12/2014

Hi. Herinner net dat ek die 23ste sluit. Baie min plek oop as jy nog iets wou doen. Hande en tone gel R300. Maak eers weer die 15de Januarie oop. Lekr daggie. 🌷 Elmarie 083 341 5878

27/11/2014

Hi almal 🌸 Ultimate Health & Beauty sluit 23 Des en heropen weer 14 Januarie. 👙 Specials van nou tot 23 Des: hande 💅 en tone gel SLEGS R300. Facial met tint R190. En sonbed 🌞 R190 vir 10 sessies. Maak nou jou afsprakies. Elmarie 083 341 5878.

27/11/2014

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27515222983

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ultimate Health & Beauty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram