Dr Sheldeen Botha Medical Practice

Dr Sheldeen Botha Medical Practice Caring for patients to the best of our ability and knowledge.

12/05/2025

Have a blessed Easter weekend
18/04/2025

Have a blessed Easter weekend

Wat ‘n voorreg om saam met ‘n groep mooi mense  soos julle te werk. Elke een van julle is rondom mooi, van binne en buit...
29/01/2025

Wat ‘n voorreg om saam met ‘n groep mooi mense soos julle te werk. Elke een van julle is rondom mooi, van binne en buite. Ek is geseend met die wonderlikste werkskollegas en ek is bitter lief vir elkeen van julle. Dankie vir al die ondersteuning, liefde en omgee, nie net die afgelope 5 jaar nie, maar sommer al lank voor dit ook! DANKIE

Praktyk ontbyt vir 2024… Dankie aan elkeen van my wonderlike kollegas vir ‘n mooi, suksesvolle, vreugdevolle, geseënde j...
29/11/2024

Praktyk ontbyt vir 2024… Dankie aan elkeen van my wonderlike kollegas vir ‘n mooi, suksesvolle, vreugdevolle, geseënde jaar.
Aan ons Dames, Dankie vir julle harde werk, geduld en toegewydheid, sonder julle werk ons praktyk nie. Aan elke pasiënt, Dankie vir julle lojaliteit en ondersteuning.
Volgende jaar maak ons weer so!

Voorspoedige nuwe jaar aan almal. May everyone have a blessed 2024!
01/01/2024

Voorspoedige nuwe jaar aan almal. May everyone have a blessed 2024!

Baie Dankie Dames vir al julle harde werk en lojaliteit hierdie jaar. Ons waardeer julle. Mag almal ‘n geseënde feestyd ...
22/12/2023

Baie Dankie Dames vir al julle harde werk en lojaliteit hierdie jaar. Ons waardeer julle. Mag almal ‘n geseënde feestyd saam met geliefdes hê. Volgende jaar doen ons dit weer!

Address

32 Van Rippen Crescent, Fichardtpark
Bloemfontein
9317

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Sheldeen Botha Medical Practice posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Sheldeen Botha Medical Practice:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram