Nurses for SA

Nurses for SA Nursing issues

10/08/2011

Jammer ek't so lanklaas iets gese, was maar besig. Baie dankie vir almal se insette oor die Allen toets, het geweet julle sal my nie teleur stel nie! het niemand iets interressant om met ons te deel nie?

14/07/2011

Weet enigiemand nog hoe om 'n Allen toets te doen en wanneer gebruik 'n mens dit ?

05/07/2011

Ons het soveel om voor dankbaar te wees; was vandag by Mediclinic Kimberley, hulle werk in twee apparte hospitale wat oorkant 'n besige straat van mekaar af is! As die pasient uit teater kom word hy in die een hospitaal se ICU gestabiliseer en dan per ambulans oorgeplaas na die ICU oorkant die straat! Die EB is in beheer van al twee eenhede in die apparte hospitale. Ek haal my hoed af vir hulle

02/07/2011

Ek is so bly om te sien ons kry soveel positiewe terugvoer op ons blad. hou so aan, en nooi soveel mense as wat julle kan!

13/06/2011

Ons het vandag begin met 'n nuwe orientasiegroep, susters, dit gaan sover goed en hulle is baie positief en ons is regtig opgewonde om hulle in aksie te sien. So hou die spasie dop!

07/06/2011

Baie dankie vir almal se positiewe reaksie op ons groep, ons is oop vir enige voorstelle of versoeke

07/06/2011

Medikasie formule: Dosis benodig, deel deur, dosis in voorraad x met die volume

06/06/2011

Moet nooit d**k jy is te oud om iets te leer nie! Het vandag vir die eerste keer sedert ek aangestel is orientasie bygewoon en het verseker nie alles geweet wat hulle ons vertel het nie!

01/06/2011

Iets groot is oppad, ons beraam en beplan groot dinge!
Die Opleidingspan van Bfn Medi-clinic

30/05/2011

Welkom by Nurses for SA, hoop ons kan saamwerk om die fanpage suksesvol te maak!

Address

Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nurses for SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Nurses for SA:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram