11/08/2025
Ons wil graag die praktyk familie in kennis stel dat die praktyk vir n rukkie gesluit gaan wees omdat Liliola Vrydag aand n erge beroerte gehad het en kritiek in die ICU is. Ons bid vir beterskap en volle herstel en vra asb vir almal se gebede. Dankie Tanya