VVA Vrystaat Bejaardesorgsentrum

VVA Vrystaat Bejaardesorgsentrum Mooihawe – Flemmingpark – Mooi@100

Mediclinic Bloemfontein se gesondheidsdag by Vrystaat Bejaardesorgsentrum.  Mediclinic het gratis, omvattende gesondheid...
11/11/2025

Mediclinic Bloemfontein se gesondheidsdag by Vrystaat Bejaardesorgsentrum. Mediclinic het gratis, omvattende gesondheidsondersoeke en kundige raad aan ons inwoners gebied op 10 November 2025. Baie dankie Mediclinic! VrystaatBejaardesorg

Heinrich Lategan, Ezelle Erasmus en die jong dames van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje het die inwoners van die Vrystaa...
11/11/2025

Heinrich Lategan, Ezelle Erasmus en die jong dames van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje het die inwoners van die Vrystaat Bejaardesorgsentrum met hul pragtige musiektalent in ’n ware Kersfeesgemoed betower. 🌟 Die atmosfeer was gevul met warmte, glimlagte en diepe herinnering. ❤️

30/10/2025

Paula Howard vier vandag haar liefste mamma, Petra Howard, se hemelse verjaardag saam met die inwoners van VVA Vrystaat Bejaardesorgsentrum. 💕👼 ’n Dag vol herinneringe, liefde en dankbaarheid. 🌷✨

Kubermisdadigers teiken bejaardes.  Wees paraat!
21/10/2025

Kubermisdadigers teiken bejaardes. Wees paraat!

Vrystaat Bejaardesorgsentrum waardeer die waardevolle insette van die biokinetika studente van die Universiteit van die ...
21/10/2025

Vrystaat Bejaardesorgsentrum waardeer die waardevolle insette van die biokinetika studente van die Universiteit van die Vrystaat.

✨💌 Met liefde en kleur het Brandwag Primêre Skool se leerders die harte van ons ouer persone by Vrystaat Bejaardesorgsen...
01/10/2025

✨💌 Met liefde en kleur het Brandwag Primêre Skool se leerders die harte van ons ouer persone by Vrystaat Bejaardesorgsentrum aangeraak. ’n Inspirerende kaartjie, spesiaal uitgesny en ingekleur, het dit duidelik gemaak dat elke ouer persoon kosbaar en geliefd is. 💖🌸 Baie dankie Brandwag Primêre Skool!!

DIE LEWE, ons weet nie wat die dag van môre inhou nie.  Willem Postma se graad 7C leerders roer inwoners se hartsnare aa...
12/09/2025

DIE LEWE, ons weet nie wat die dag van môre inhou nie. Willem Postma se graad 7C leerders roer inwoners se hartsnare aan met mooi klanke, blommetjies, geskenkies, maar bowenal met sagte,vleiende klanke en liefde van leerders! Baie dankie Willem Postma!

Address

100 Melville Drive Brandwag
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VVA Vrystaat Bejaardesorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to VVA Vrystaat Bejaardesorgsentrum:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram