Natasja Rowe-Rowe Therapy

Natasja Rowe-Rowe Therapy We specialize in child and adolescent Psychiatry and therapy & dedicated to providing compassionate & comprehensive mental health care.

Our approach is tailored to meet the unique needs of young individuals & their families.

06/03/2026
Nie almal wat saam lag, is reg vir jou lewe nie.Ken die vlaggies: 💚 vs 🚩Brave Hearts se volgende tema: Vroendskap filter...
25/02/2026

Nie almal wat saam lag, is reg vir jou lewe nie.
Ken die vlaggies: 💚 vs 🚩

Brave Hearts se volgende tema: Vroendskap filters.

Aanlyn - Woensdag 25 Februarie: TYD 18:00 -20:00
In persoon - Donderdag 26 Februarie: TYD 18:00 - 20:00

R250 Registeer op ons webwerf: 👉https://natasjarowe.co.za/category/events/

Groen Vibes 💚 of Rooi Drama 🚩Leer die tekens van gesonde vriendskappe.
24/02/2026

Groen Vibes 💚 of Rooi Drama 🚩
Leer die tekens van gesonde vriendskappe.

Groen lig of rooi waarskuwing?👉Leer die tekens van gesonde verhoudings.Elke vriendskap bou op nie. Kom leer saam hoe om ...
23/02/2026

Groen lig of rooi waarskuwing?
👉Leer die tekens van gesonde verhoudings.

Elke vriendskap bou op nie.
Kom leer saam hoe om gesonde vriendskappe te herken:
🔹Aanlyn, Woensdag 25 Februarie 2026. Tyd 18:00-20:00
🔸In persoon, Donderdag 26 Februarie 2026. Tyd: 18:00-20:00

R250, Regestreer op ons webwerf👉 https://natasjarowe.co.za/category/events/
Sluit aan by ons WhatsApp groep om al julle inligting te kry.

22/02/2026

Ons bemagtigings- en ontwikkelingsprogramme help tieners om in selfvertroue, leierskap, identiteit en geloof te groei. D...
06/02/2026

Ons bemagtigings- en ontwikkelingsprogramme help tieners om in selfvertroue, leierskap, identiteit en geloof te groei.

Deur mentorskap, sosiale en lewensvaardighede, ondersteun ons elke tiener op hul pad na volwassenheid.

Ons volgende tema: Real ones vs Red flags

Registreer hier 👉https://natasjarowe.co.za/category/events/

02/02/2026

Wat ’n voorreg met Primêre Meisieskool Oranje se koshuishuis-ouers te kon gesels oor 👉“Hoe om jou kind te help aanpas in die koshuis.”

Dit was ook besonders om tydens ’n volgende geleentheid met die skool se ouers te kon gesels oor 👉 “My kind in ’n digitale wêreld.”

Baie dankie🙏 aan OMS vir hierdie geleenthede en vir julle toewyding en belegging in julle kinders se emosionele welstand.

09/01/2026

Ons is opgewonde om die bekendstelling van Brave Heart Tiener Groepe in 2026 aan te kondig!

Hierdie groepe word aanlyn 🌐 én in persoon 🙋🏻‍♂️ aangebied en fokus op:
✨ Karakterbou
✨ Selfvertroue-ontwikkeling
✨ Leierskapvaardighede
✨ Emosionele bemagtiging

Ons doel is om tieners lewensvaardig en emosioneel sterk te maak vir die wêreld vol uitdagings, waarin hulle leef.

🔗 Hoe skakel jy in?

1️⃣ Ouers:
Registreer en betaal R150 via ons webwerf:
🌐 https://natasjarowe.co.za/brave-hearts/

Sluit daarna ook aan by ons WhatsApp ouer groep:
✉️ https://chat.whatsapp.com/IJLo5nSAxZb0bNmpRL6ekA

2️⃣ Tieners:
Registreer self via WhatsApp deur die QR-kode op die advertensie te skandeer indien ouer hulle reeds geregistreer het
➡️ Onder Community, dui asseblief aan:
Jou ouderdomsgroep
Of jy 🌐 aanlyn of 🙋🏻‍♂️ in persoon gaan deelneem. ( Aanlyn opsies kom later.)

Hierdie sessie is ’n eerste inligtings- en bekendstellingsessie.
Registrasie is noodsaaklik vir beplanning.

📍PLEK sal aangekondig word op Whatsapp groepe

Indien jou kind aanklank vind by die konsep en opgewonde voel, sal hulle die geleentheid hê om verder deel te neem aan opvolg-werkswinkels. Meer inligting volg.

Ons sien baie daarna uit om hierdie jong harte te ontmoet en saam met hulle te stap op hul reis van groei en selfontdekking.

06/01/2026

Emotional growth is more important than perfection. Every feeling explored is a step toward a stronger, more resilient child. We offer classes for parents to improve their parenting skills. Visit our website for more info:👉https://natasjarowe.co.za/

02/01/2026

Happy parent? Let us know!
Your Facebook review makes a big difference to families looking for trusted support.
Thank you.

IF you like our posts, please share them.

01/01/2026

Parents, talk to your teens about ma*****na — “the legal drug.”‼️
Just because it’s legal doesn’t mean it’s harmless. Ma*****na is freely available and far from as innocent as it’s often believed to be, especially for developing teenage brains.
Open conversations, accurate information, and guidance matter more than ever.

https://www.facebook.com/share/v/1BwXSmjHHn/?mibextid=wwXIfr

Address

11 Neville Holmes Crescent Heuwelsig
Bloemfontein
9321

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Natasja Rowe-Rowe Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Natasja Rowe-Rowe Therapy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category