13/02/2026
๐ Valentyn of Galentine? Ons het iets soets vir albei!
Valentynsdag het dalk vinniger gekom as wat ons gedink hetโฆ ๐
Geen stres nie!
Of dit nou vir jou Valentyn ๐ of jou Galentine ๐ is โ
ons het klein geskenkies & soet bederfies wat perfek is vir daardie laaste-minuut verrassing ๐ซ๐
Dis die klein dingetjies wat telโฆ
(veral as daar sjokolade by is ๐)
โจ PS: Moenie te lank wag nie โ voorraad is beperk en die soet goedjies beweeg vinnig!
Kom draai gerus in by Gnl de Wet Apteek ,
en dankie dat jy jou plaaslike apteek ondersteun ๐ฉต