Siesta Retirement Home

Siesta Retirement Home Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Siesta Retirement Home, Retirement and care home, No 5 Genl Conroy Street, Dan Pienaar, Bloemfontein.

En so neem ons afskuit van Yvonne Matlaletsa na 25 jaar diens by Siesta,dankie vir goeie werk en liefde vir ons inwoners...
31/03/2026

En so neem ons afskuit van Yvonne Matlaletsa na 25 jaar diens by Siesta,dankie vir goeie werk en liefde vir ons inwoners jy gaan verseker baie gemis word.

Kom loer gerus in by "Klein Catherine's",  ons mooi koffie-winkel, en kom geniet van die lekkerste én mooiste Paasfees-e...
24/03/2026

Kom loer gerus in by "Klein Catherine's", ons mooi koffie-winkel, en kom geniet van die lekkerste én mooiste Paasfees-eetgoed!🌸🤗

Baie Baie dankie aan Tammy Morey && span! 💕
24/03/2026

Baie Baie dankie aan Tammy Morey && span! 💕

19/03/2026
16/03/2026
16/03/2026

Woorde van ‘n familielid | Words from a family member:

“Hallo Santjie en Suster Amanda
My hart is werklik verheug oor die weeklikse vordering van ons moeder, AM. God se genade hou nooit op nie! Tesame met Sy genade, is die span wat saamwerk om Jesus se hande en voete te wees by Siesta. Ons moeder is gelukkig, sy het haar eie kamer gekry, bekende buurvrou tannie (ook buurvrou vanaf dieselfde woonbuurt klomp jare gelede) en nuwe bestie by Siesta, tannie S. Wanneer my moeder sê dat sy gelukkig is, kan jy haar op haar woord neem. Ek hou aan om te bid vir Siesta se bestuur en personeel. Dit is duidelik dat julle 'n verskil maak. Bou voort met wat julle vir ons bejaardes doen.
Groete vanuit Australië”

Ons waardeer die vertroue van elke familie wat hul geliefdes aan ons toevertrou. 🤍

Dankie vir die mooi boodskappe van ondersteuning en waardering — dit beteken baie vir ons span.
🤍🤍🤍

Vandag het ons ons eerste uitstappie vir die jaar geniet na die Botaniese Tuine, waar ons ons vriende van Heidedal Omega...
13/03/2026

Vandag het ons ons eerste uitstappie vir die jaar geniet na die Botaniese Tuine, waar ons ons vriende van Heidedal Omega Outehuis ontmoet het. Dit het gevoel asof ons mekaar al jare ken! 🌿 Dit was ’n heerlike dag vol gesels, lag en nuwe vriendskappe. Baie dankie aan ons wonderlike vrywilligers wat hierdie spesiale dag moontlik gemaak het. 😊
Siesta Retirement HomeHospice BloemfonteinNG Kerk Berg-en-Dal@omegaoldagehomeFree State National Botanical Garden@top fans

12/03/2026
Klets & kuier vandag!Speletjies, saam d**k en laggies deel 🤍
11/03/2026

Klets & kuier vandag!
Speletjies, saam d**k en laggies deel 🤍

Address

No 5 Genl Conroy Street, Dan Pienaar
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Siesta Retirement Home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Siesta Retirement Home:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram