Healthy Body, Healthy Mind

Healthy Body, Healthy Mind This is where you can get help and assistance on your quest to reach that perfect body weight. Easy recipes for you to enjoy.

We offer to walk the journey with you until you have enough knowledge and recipes to continue on your own. Give us a chance to help you feel better about yourself and living life to its fullest. We teach you about Intermittend fasting and how it lets you body do the work. Follow our page for clues and information about healthy living.

08/02/2024

Vandag wil ek net bietjie afpak en gesels oor ons Brackenfell mense. Mense wat hul eie besighede het en wat aansien geniet, mense wat voor in ons kerke staan, mense wat jou gebruik, mense vir wie jy omgegee het, mense wie se drome jy help waar word het deur hul eie besigheid te begin, vir wie jy nie gskroom het om finansieel in hul besigede en privaat hoedanigheid te help nie, mense wat jou laat glo het hulle gee om en dat jy deel is van die besigheid, mese vir wie jy tot nagtelike ure sonder om te skroom werk verrig het en advertensies gemaak het en dan een dag staan jy op en binne 'n kwessie van 3 ure is jy niks. Mense wat dan staan en toekyk hoe jou eiendom beskadig word omdat hulle jok en nie self wil erken hulle was verkeerd nie. Dan besef jy hoe daar vir jou gejok is, hoe jy gemanupileer is sodat jy verniet werk wat andersins baie geld sou kos, moet doen. Hoe jou idees, bloedsweet en finansies as 'n "given" gesien is. En dan waar los dit jou? Dit los jou met finansieele probleme omdat daardie mense geen gewete het en nie d**k dat die regte ding om te doen, is om jou geld terug te betaal nie. Dit los jou werksrekord geskend omdat hulle dit goed ged**k het om jou werk wat niks met die situasie te doen het, te betrek. Dit vat jou passie weg van goed waarvoor jy lief is en goed is in weg omdat hul vereistes gestel het. Dit maak dat jy niemand weer vertrou of glo nie. Ek is seker baie van ons het al deur so iets gegaan. Dis net jammer dat daar sulke mense in ons gemeenskap rondloop gekamofleer in iets mooi sodat mense nie die ware kleure van hulle kan sien tot so iets gebeur nie.

Address

Brackenfell

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Healthy Body, Healthy Mind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram