JEC Inspire

JEC Inspire Life Coach
NLP Practitioner
Business Coaching

Change your thinking. Change your life.🧠 Way of Thinking WorkshopLearn how your mindset influences your choices and outc...
04/03/2026

Change your thinking. Change your life.

🧠 Way of Thinking Workshop
Learn how your mindset influences your choices and outcomes.

✨ Build positive thinking
✨ Identify limiting beliefs
✨ Improve decision-making
✨ Strengthen resilience

📅 7 March 2026
💰 R300 pp | 🥗 Lunch included

📞 Book now: 067 033 7787

Change your thinking. Change your life.🧠 Way of Thinking WorkshopLearn how your mindset influences your choices and outc...
27/02/2026

Change your thinking. Change your life.

🧠 Way of Thinking Workshop
Learn how your mindset influences your choices and outcomes.

✨ Build positive thinking
✨ Identify limiting beliefs
✨ Improve decision-making
✨ Strengthen resilience

📅 7 March 2026
💰 R300 pp | 🥗 Lunch included

📞 Book now: 067 033 7787

'n Lang besige week met baie uitdagings...🤪 We've made it!! Raai wat die oomblike in die week wat daar was wat jy gedink...
27/02/2026

'n Lang besige week met baie uitdagings...🤪 We've made it!! Raai wat die oomblike in die week wat daar was wat jy gedink het jy gaan nie ... Jy het!!

Geniet die naweek en vat daai oomblik van me time... 🍫
Onthou jy is meer was wat jou omstandighede jou wil laat voel...

GROW – Get Rid Of Old Ways 🌱🔥 Vandag is jou herinnering:Jy kan nie ’n nuwe seisoen betree met ou gewoontes nie.Los die t...
26/02/2026

GROW – Get Rid Of Old Ways 🌱

🔥 Vandag is jou herinnering:
Jy kan nie ’n nuwe seisoen betree met ou gewoontes nie.

Los die twyfel.
Los die vrees.
Los die stories wat sê jy is nie goed genoeg nie.

Groei begin wanneer jy bereid is om dit wat jou terughou, te laat gaan.

🌟 Nuwe denke.
🌟 Nuwe dissipline.
🌟 Nuwe resultate.

Jy hoef nie perfek te wees om te groei nie — jy moet net bereid wees om te verander.

Today, choose growth over comfort.

Your life changes when your mindset changes.Join our practical Mindset Workshop and learn how to:✔ Break limiting belief...
26/02/2026

Your life changes when your mindset changes.

Join our practical Mindset Workshop and learn how to:
✔ Break limiting beliefs
✔ Build confidence
✔ Make better decisions
✔ Develop mental resilience

📅 7 March 2026
⏰ 8AM – 15:00
💰 R300 pp (Light lunch included)

Seats are limited.
WhatsApp 067 033 7787 to register today.

Daardie oomblik wanneer jy stil raak…wanneer die trane brand…wanneer jy voel jy hét alles gegee en dit is steeds nie gen...
25/02/2026

Daardie oomblik wanneer jy stil raak…
wanneer die trane brand…
wanneer jy voel jy hét alles gegee en dit is steeds nie genoeg nie…

Dis die oomblik wat jou definieer.

Nie wanneer dit maklik is nie.
Nie wanneer almal hande klap nie.
Maar wanneer jy in die donker staan en kies:
“Ek gaan nie opgee nie.”

Jou pyn is nie verniet nie.
Jou stryd is nie sinloos nie.
Jou amper-opgee oomblik dra die saad van jou grootste oorwinning.

Hou vas.
Al bewe jou hande.
Al klop jou hart van moedeloosheid.

Want net anderkant hierdie gevoel
wag ’n weergawe van jouself
wat dankbaar gaan wees
dat jy nie opgegee het nie. 🔥

Mislukking is nie die einde nie… dit is terugvoer.Dit wys jou waar jy moet groei.As jou vasberadenheid sterker is as jou...
20/02/2026

Mislukking is nie die einde nie… dit is terugvoer.
Dit wys jou waar jy moet groei.

As jou vasberadenheid sterker is as jou vrees,
kan niks jou keer nie.💪💪

💡 Sukses begin in jou denkwyse.
Is jy reg om jou denke te versterk?

☎ 067 033 7787
📧 Johanna@jecinspire.co.za

Wat as die enigste ding wat tussen jou en sukses staan… jou denkwyse is?Jy kan nie ’n nuwe lewe bou met ou denke nie. 🧐📝...
19/02/2026

Wat as die enigste ding wat tussen jou en sukses staan… jou denkwyse is?

Jy kan nie ’n nuwe lewe bou met ou denke nie. 🧐

📝 Kom ons werk saam aan:
✔ Selfvertroue
✔ Duidelike doelwitte
✔ Positiewe gewoontes
✔ Innerlike groei

Jou deurbraak begin met een besluit.

☎ 067 033 7787
📧 johanna@jecinspire.co.za


Jou lewe verander nie wanneer jou omstandighede verander nie…Dit verander wanneer JOU DENKWYSE verander.As jy vasgevang ...
18/02/2026

Jou lewe verander nie wanneer jou omstandighede verander nie…
Dit verander wanneer JOU DENKWYSE verander.

As jy vasgevang voel, oorweldig is, of weet jy is bestem vir meer –
dan is dit tyd om jou denke te herprogrammeer.

🌱 Life Coaching
🌱 Persoonlike Groei
🌱 Doelwit-beplanning
🌱 Mentale veerkragtigheid

Is jy reg om die volgende vlak van JOU lewe te bereik?

☎ 067 033 7787
📧 johanna@jecinspire.co.za

Nuuskierigheid bring genesing. 🌿Wanneer jy jou emosies met sagtheid en belangstelling benader – eerder as met oordeel – ...
17/02/2026

Nuuskierigheid bring genesing. 🌿
Wanneer jy jou emosies met sagtheid en belangstelling benader – eerder as met oordeel – begin jy jouself beter verstaan. En waar daar begrip is, daar begin groei.

What is controlling you and what is holding you back from being the person you want to be and from who you really are?  ...
16/02/2026

What is controlling you and what is holding you back from being the person you want to be and from who you really are?

Address

Brenthurst Brakpan
Brakpan
1541

Opening Hours

Monday 08:00 - 04:00
Tuesday 08:00 - 04:00
Wednesday 08:00 - 04:00
Thursday 08:00 - 04:00
Friday 08:00 - 04:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JEC Inspire posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram