Mareesig

Mareesig Mareesig se wens vir almal is om die lewe se mooi te kan ervaar. Vlymskerp Visie. Modern. Gemaklik. Optometrie grade verwerf. Vir hulle is dit net die begin...

Júan en Lilyan het onderskeidelik by Die Universiteit van Johannesburg en Die Universiteit van die Vrystaat hulle B. Hulle liefde vir mense, oogkunde en sport het hulle bymekaar gebring. Júan, 'n Cradock klong, en Lilyan, 'n Bloemfonteinse roos, het beide ondervinding opgedoen in die korporatiewe wêreld. Die stad se gejaag was egter nie vir hulle nie.
'n Kwaliteit lewe en mense verhoudings wat vir jare hou is waarna hulle streef. Hulle wil om elke hoek en draai in 'n bekende gesig vas loop in 'n dorpie waar mense weet watter tannie se melktert die lekkerste is en waar jy jou buurman ken. Na jare van groot droom het die idee van "MAREESIG" 'n werklikheid geword.

⚠️WAARSKUWING: Kan komplimente veroorsaak!Nie almal kan hierdie raam dra nie. Kan jy?Nuwe reeks, nuwe jy!? 🫠
10/02/2026

⚠️WAARSKUWING: Kan komplimente veroorsaak!

Nie almal kan hierdie raam dra nie. Kan jy?

Nuwe reeks, nuwe jy!? 🫠

2026! Hierdie gaan ‘n gatskop jaar wees!Ons kyk uit vir al die nuwe, en ou, gesigte. 👀 Wees gelukkig, soos ‘n dame met ‘...
12/01/2026

2026! Hierdie gaan ‘n gatskop jaar wees!

Ons kyk uit vir al die nuwe, en ou, gesigte. 👀

Wees gelukkig, soos ‘n dame met ‘n waatlemoen! Ons pak 2026 graag saam met julle aan! 🍉

Ons het baie in 2025 gesien. Dankie dat MAREESIG dit met julle kon deel.Ons rus tot Maandag, 5 Januarie 2026, gereed vir...
22/12/2025

Ons het baie in 2025 gesien. Dankie dat MAREESIG dit met julle kon deel.

Ons rus tot Maandag, 5 Januarie 2026, gereed vir ‘n gatskop 2026! 🥳

Wenk vir die vakansie: Self-geïnduseerde dubbelvisie word nie deur jou mediese fonds gedek nie. 🍷 🤪

Maui Jim: Perfek vir daardie oomblik wanneer die son jou soos die paparazzi behandel! 😎 😉
05/12/2025

Maui Jim: Perfek vir daardie oomblik wanneer die son jou soos die paparazzi behandel! 😎 😉

04/12/2025
Ek mag stadig wees, maar my bril hardloop teen 4min/km. 😎 Stadige bene, vinnige bril! 💨
28/11/2025

Ek mag stadig wees, maar my bril hardloop teen 4min/km. 😎
Stadige bene, vinnige bril! 💨

‘n Helpende hand met goeie smaak! 🍒
24/11/2025

‘n Helpende hand met goeie smaak! 🍒

Wie post op ‘n Vrydag na werk!? Dit is retories, Mareesig doen! Die opwinding is groot! Mareesig 2.0 is launching... 🚀 S...
07/11/2025

Wie post op ‘n Vrydag na werk!? Dit is retories, Mareesig doen!

Die opwinding is groot! Mareesig 2.0 is launching... 🚀

Same place, different space!

Dis dit, lekker naweek! 😎

07/11/2025
Dit was vet pret met julle hier by ons! 🤓
07/11/2025

Dit was vet pret met julle hier by ons! 🤓

06/08/2025
Jip, ons eerste post vir die JAAR, maar dis een wat saak maak! 🥳 Mareesig is volgende week, 14 - 18 Julie 2025, gesluit ...
10/07/2025

Jip, ons eerste post vir die JAAR, maar dis een wat saak maak! 🥳

Mareesig is volgende week, 14 - 18 Julie 2025, gesluit weens opknappingswerk.

Dankie dat julle so tegemoetkomend teenoor ons is. Dit word opreg waardeer. Ons belowe dis nie vir niks nie!

Sien julle weer Maandag, 21 Julie 2025, waarna fase twee van ons projek sal geskied.

Hou ons dop, julle sal nie spyt wees nie!

Address

7 Dirkie Uys Street
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27284242611

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mareesig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Mareesig:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category