14/04/2026
Aan die Louw familie.
Ons wil ons innige meegevoel betuig met die afsterwe van Karools Louw. Mag julle troos vind in die liefde van familie en die krag van God in hierdie moeilike tyd. Ons dra julle in ons gebede.
Sterkte en seen
Valley Funerals