A+pplous Tutorsentrum

A+pplous Tutorsentrum Tutorsentrum
Graad 1 – 9 | GED as opvolgopsie
Is hoofstroomonderrig nie die beste pasvorm vir jou kind nie? Kontak ons vir meer inligting:
πŸ“ž083 485 7306

Ons bied β€˜n ondersteunende en gestruktureerde leeromgewing wat aangepas is vir individuele behoeftes.

πŸŽ‰ Last day of school fun! 🎨Our Grade 1–3 learners ended the term with smiles, colour, and finger painting joy πŸ–οΈπŸŒˆWishing...
19/03/2026

πŸŽ‰ Last day of school fun! 🎨

Our Grade 1–3 learners ended the term with smiles, colour, and finger painting joy πŸ–οΈπŸŒˆ

Wishing everyone a happy and safe holiday! πŸ’›

Ons β€œShop” dag en Tombola was β€˜n groot sukses! πŸ›οΈπŸŽŸοΈDit was wonderlik om te sien hoe ons leerders Γ©n ouers die β€œShop” dag...
19/03/2026

Ons β€œShop” dag en Tombola was β€˜n groot sukses! πŸ›οΈπŸŽŸοΈ

Dit was wonderlik om te sien hoe ons leerders Γ©n ouers die β€œShop” dag geniet en die geleentheid benut het.

Die Tombola het ook baie goed verloop, met leerders wat met entoesiasme deelgeneem het en dit ten volle geniet het.

β€˜n Opregte dankie aan elkeen vir die donasies en deurlopende ondersteuning. Saam maak ons β€˜n verskil in ons skoolgemeenskap. πŸ’™

---

Our β€œShop” Day and Tombola were a great success! πŸ›οΈπŸŽŸοΈ

It was wonderful to see both our learners and parents enjoying the β€œShop” Day and making the most of the opportunity.

The Tombola also went very well, with learners participating enthusiastically and thoroughly enjoying the experience.

A sincere thank you to everyone for the generous donations and continued support. Together, we make a difference in our school community. πŸ’™

✨ Opregte Dankie ✨Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan Mari-Elize Riekert wat vir ons ’n baie insi...
13/03/2026

✨ Opregte Dankie ✨

Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan Mari-Elize Riekert wat vir ons ’n baie insiggewende sessie oor verskillende persoonlikhede aangebied het. Dit help ons om mekaar beter te verstaan in ons werksomgewing en gee ons ook waardevolle insig om elke leerder in ons klas beter te ondersteun.

’n Spesiale dankie aan Warthog Inn vir die ruim borgskap van al die heerlike eetgoed.

Baie dankie ook aan Beetroot-Suntai vir die beskikbaar stel van die perseel en vir die pragtige voorbereiding van die verversings.

Ons waardeer elkeen se bydrae opreg. 🌿

🎨 Kreatiewe Kunswerk by die Skool!Ons Graad 2-leerders het pragtige houers en potte van klei gemaak en geverf. 🏺Ons Graa...
02/03/2026

🎨 Kreatiewe Kunswerk by die Skool!

Ons Graad 2-leerders het pragtige houers en potte van klei gemaak en geverf. 🏺

Ons Graad 3-leerders kon hul kreatiwiteit gebruik en enigiets van klei maak waarvan hulle hou. 🌟

Ons is baie trots op elke leerder se harde werk en mooi skeppings! πŸ‘

πŸŽ‰ FUN DAY WAS A BLAST! πŸŽ‰What an amazing day filled with laughter, excitement and happy memories!Our learners had so much...
12/02/2026

πŸŽ‰ FUN DAY WAS A BLAST! πŸŽ‰

What an amazing day filled with laughter, excitement and happy memories!
Our learners had so much fun enjoying all the activities, spending time with friends and simply being children. 😊

Thank you to all our parents and guardians for your support β€” we truly appreciate it. Your involvement helps us create special moments like these for our children.

At Applous we believe:
✨ Every child deserves joy.
✨ Every child deserves to feel special.
✨ Every moment of learning can also be a moment of fun!

---

πŸŽ‰ PRETDAG WAS ’N GROOT SUKSES! πŸŽ‰

Wat ’n wonderlike dag vol lag, pret en mooi herinneringe!
Ons leerders het die dag terdeë geniet, saam gespeel en net weer kind gewees. 😊

Baie dankie aan al ons ouers en voogde vir u ondersteuning β€” ons waardeer dit opreg. Dit help ons om sulke spesiale dae vir ons kinders moontlik te maak.

By Applous glo ons:
✨ Elke kind verdien vreugde.
✨ Elke kind is kosbaar en uniek.
✨ Leer en pret kan hand aan hand gaan!

🎨✨ Wie sΓͺ onderwysers is net ernstig? ✨🎨By Applous TuisSkool & Tutorsentrum weet onsβ€¦πŸ‘©β€πŸ« Onderwysers is deel juffrouπŸ“š de...
04/02/2026

🎨✨ Wie sΓͺ onderwysers is net ernstig? ✨🎨

By Applous TuisSkool & Tutorsentrum weet ons…
πŸ‘©β€πŸ« Onderwysers is deel juffrou
πŸ“š deel superheld
πŸ˜‚ en soms sommer ’n spotprent-weergawe van hulself!

Ons het bietjie pret gehad en hierdie karikatuur-weergawes van ons juffrouens/meneer laat maak β€” en ons is MAL daaroor! πŸ€©πŸ‘

Want by Applous glo ons:
πŸ’› Gelukkige juffrouens/meneer = gelukkige kinders
πŸŽ‰ Pret leer = beter leer
🌟 Elkeen se persoonlikheid maak ons skool spesiaal

πŸ‘‡ Deel jou spotprent in die kommentaar! πŸ˜„πŸŽ¨

Groot dankie aan Brits Drukkery/Printers vir die puik gehalte en moeite met die druk van ons pragtige nuwe boeke vir die...
21/01/2026

Groot dankie aan Brits Drukkery/Printers vir die puik gehalte en moeite met die druk van ons pragtige nuwe boeke vir die Grondslagfase.

Ons waardeer julle uitstekende diens opreg.

A + P P L O U S  Tutorsentrum β€œLeer die kind die pad wat hy moet gaan…” – Spreuke 22:6By Applous glo ons dat onderrig me...
19/01/2026

A + P P L O U S Tutorsentrum

β€œLeer die kind die pad wat hy moet gaan…” – Spreuke 22:6

By Applous glo ons dat onderrig meer is as akademie alleen.

Ons bied ’n Christelike, waardegedrewe leeromgewing waar elke kind met liefde, respek en doelgerigtheid ontwikkel.

🌱 Persoonlike aandag
πŸ“˜ Akademiese groei
🀍 Geloof as fondament

πŸ“ž 083 485 7306
πŸ“§ infoapplous@gmail.com

πŸ“Œ Skakel gerus met ons vir verdere besonderhede of inskrywings.


πŸ’›Elke kind stap sy eie pad,elkeen groei teen sy eie tyd.Party hardloop vinnig vorentoe,ander leer stadig – en dis reg so...
15/01/2026

πŸ’›

Elke kind stap sy eie pad,
elkeen groei teen sy eie tyd.

Party hardloop vinnig vorentoe,
ander leer stadig – en dis reg so.

Jy sien dalk iemand glimlag breed,
maar jy weet nie altyd hoe hul voel nie.

Elke hart dra sy eie drome,
en soms ook ’n klein bietjie seer.

Ons almal leer, ons almal groei,
elkeen op sy eie manier.

Jy hoef nie soos ’n ander te wees nie,
want jy is goed net soos jy is.

Moenie jou pad met ander vergelyk nie,
jou tyd sal ook nog kom.

Jy is uniek, jy is kosbaar,
en jy behoort net hier te wees.

πŸ’›

15/10/2025
🌟 Welkom Terug! 🌟Aan al ons geliefde Applous-leerders – welkom terug vir Kwartaal 4! πŸŽ’πŸ“šOns bid dat God julle sal seΓ«n me...
15/10/2025

🌟 Welkom Terug! 🌟
Aan al ons geliefde Applous-leerders – welkom terug vir Kwartaal 4! πŸŽ’πŸ“š

Ons bid dat God julle sal seΓ«n met wysheid, vreugde en deursettingsvermoΓ« hierdie kwartaal. Laat ons saam groei, leer en elke dag gebruik om die gawes wat God vir ons gegee het te ontwikkel. πŸ™βœ¨

Kom ons maak hierdie laaste deel van die jaar vol sukses en vreugde! 🌈

Address

Blinkblaarstraat 3
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00

Telephone

0834857306

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when A+pplous Tutorsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to A+pplous Tutorsentrum:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram