08/03/2026
Afrikaans Huistaal Kreatiewe Skryfwerkswinkel
Hierdie skoolvakansie bied ons ’n 3-dag werkswinkel vir Graad 4–7 leerders aan, om selfvertroue en vaardigheid in kreatiewe skryfwerk te bou.
👥 Maksimum 6 leerders per groep
💰 R500 per leerder
👫 R50 boetie- /sussie-afslag beskikbaar
📅 31 Maart – 2 April
📩 Kontak ons vir meer inligting en registrasie
Beperkte plekke beskikbaar!