03/12/2025
⚠️ BELANGRIKE KENNISGEWING AAN KLIËNTE ⚠️
Ons GLP-1 Oral Liquid is tans baie gewild, en ons sien ongelukkig dat daar oral soortgelyke advertensies begin verskyn met ons produk se styl en selfs ons foto’s.
👉 Ons wil net kliënte vriendelik maar dringend waarsku:
Maak ASB seker by wie jy koop, want daar is mense wat tans:
▪️ Geld ontvang
▪️ Bestellings belowe
▪️ Maar geen produk aflewer nie
✅ Vir jou veiligheid:
Koop slegs deur Weightloss by Zelda of ons bevestigde agente.
As jy onseker is – kontak ons gerus eers vóór enige betaling.
💚 Ons kliënte ontvang een na die ander hulle bestellings, en ons is trots om elke bestelling persoonlik behoorlik af te handel en op te volg.
📲 Amptelike kontak: 081-706-2279
www.weightlossbyzelda.co.za
‼️ Moenie val vir onrealisties goedkoop aanbiedinge nie – maak liewer seker voordat jy betaal. ‼️