Panorama Centre for Surgical Oncology

Panorama Centre for Surgical Oncology Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Panorama Centre for Surgical Oncology, Oncologist, 60 Hennie Winterbach Street, Cape Town.

The only integrated Surgical Oncology Unit in the Western Cape where we deliver truly integrated treatment and support for patients with Head & Neck-, Breast-, Endocrine and Soft tissue diseases and tumors.

Please note this weekend's event has been cancelled. Sorry for any inconvenience caused.
14/11/2025

Please note this weekend's event has been cancelled. Sorry for any inconvenience caused.

14/11/2025

Baie dankie Kristien vir die deel van jou journey en videos. A little follow up on my story. I had my radiation in May. And first I was afraid of it. Because I thought it would be a machine with a red laser on me. But it was ok. I just had to lay very still they said. The super nurses/doctor. While the machine is going around you. And then they play the best music from Barry White, Gypsy Kings haha. Not easy to lay still haha. But I was a good patient. I closed my eyes and imagined I lay on a mattress on the water in my pool. And relax...🩷

13/11/2025

Ons kersboom gaan binnekort opgeslaan word.🎄
As u in ons area is, bring gerus iets pienk met u naam op, wat aan die boom gehang kan word.
Dankie. 🩷

13/11/2025

Baie dankie Kristien vir die deel van jou journey en videos. 🩷

Baie dankie Kristien vir die deel van jou journey. To my cancer friends, waar julle ook es. Where ever you are! Ek het b...
12/11/2025

Baie dankie Kristien vir die deel van jou journey.
To my cancer friends, waar julle ook es. Where ever you are! Ek het besluit Om my verhaal te vertel vir julle. For all of you. Eers Wil Ek vir julle sê Wie Ek es. Ek es van België/Belgium en woon al 22 Jaar in die Paarl. Het een pragtig guesthouse. Werk baie hard vir jare. Bly met my Seun in die guesthouse. Tot op 1 dag my ni**le raak seer?! Paar weke later pla dit my nog?! Sit met my Belgium vriendinne en praat oor daai ni**le. Ek es 50 Jaar oud en almal d**k dis miskien die menopause. Tog pla dit vir my en my beste vriendin hier wat Ek Al 22 Jaar en haar man es my GP. Vertel Ek hoe Ek voel. En wat Ek voel?! Dit het gevoel as een monster wat knaag in my Borst!!

Louise my beste vriendin, Se man Dr. storm het my direkt gestuur naar Dr. Myburgh. 🙏🏻. Na daai eina vacuum biopsy 🤷🏻‍♂️. Het Ek moet hoor Ek het cancer! Maar eintlik het Ek dit geweet vir Dr. Myburgh vir my gesê het. Jy voel in jou liggaam iets es verkeerd! Dr. Myburgh het gesé vir my dis cancer. Dis natuurlik een skok in jou lewe! Eers het Ek ged**k ok Ek los dit. Toen het Ek gepraat met Dr. Myburgh en Dr. Vos saam. Sonder treatments survival 24 percent, met treatments 92 percent survival! So my besluit was vinnig gemaak! Het een kind! Hy reken op my!!

Toen het Ek my pad begin van fight en hoop om weer gesond te raak. Ek het besluit Ek Ga nie sit nie! Ek Ga fight en positief Bly. Wat Ek ook gedoen het. Ek het 3 maand Elke week chemo gekry. Een mens es bang natuurlik. Ga Ek siek raak? Ga my hare uitval? En ja ons raak siek en moeg en ons hare val uit! Maar in daai chemo room met die nurses wat jou versta en ander patiënte wat jou nog Meer versta! Jy praat met mekaar so as 1 familie! Ons lag, ons huil saam. Dis net of jou familie/vriendekring groter raak! Ek het ook radiation gekry vir 3 weke! Daar dieselfde! Jy Kan sien iemand es bekommerd of bang. Dan begin jy weer te praat en as jy uitstap besef jy ok Ek es niet alleen met cancer! Ek moenie skaam wees Om te praat hieroor! Ek es nou 2 maand in remission. Praise the Lord! Al jare dat Ek in Zuidafrika Bly het Ek altyd ged**k en gevra vir die Heer. Ek Wil 1 dag op een stage sta om vir vrouwe te sê! Een vrouw Kan ook op haar eie een besigheid run. Of oorleef! Met kinders/problems. Ons moet net Glo en Hom vertrouw. And never give up! HE will provide! Ek het nooit die Kans gekry en ged**k hoekom nie?! Dit was nie die regte tyd nie! HY het geweet my tyd sal kom om te praat oor hoe ek 1 dag vrouwe Kan support met my verhaal. Want besigheid, werk es belangrik! Maar gesondheid dit Kan jy nie betaal nie. Ook al wat jy hét in die lewe! So stay positive/ trust and keep hope! Lots of love to all of you. ❤️. Kristien 🩷

10/11/2025

Baie dankie Johlene vir die raad: wees sag op jouself, moenie teveel verwag van jouself nie. Doen net wat jy kan, rus wanneer jou liggaam se rus. Die dag wat jy beter voel, doen iets wat jy geniet. Moet jouself nie ooreis nie. Eet gesond en drink baie water. 🩷

07/11/2025

Baie dankie Johlene vir die deel van jou journey. Ek doen al van 2012 af mammogramme en daardie tyd het al siste gewys wat nie kwaadaardig was nie, baie vroue het siste. Ek kon dit nie self voel nie, net op die scans gewys. 2024 doen ek my mammogram, tydens my mammogram kom daar toe bloed by my tepel uit. Toe weet ek.... Doen self ondersoek, maak seker hoe jou borsweefsel voel en gaan gereeld vir mammogramme. 🩷

06/11/2025

Baie dankie Ulandi vir die deel van jou journey. Ek was verlede jaar gediagnoseer met borskanker. Ek het die hele toolbox gekry. Chemo het my hare laat uitval, radiasie, operasie, biopsie gehad. My raad is gaan jaarliks vir screening, doen bloedtoetse, gaan gyne toe, doen jou mammograme. Kanker gee nie om oor jou ouderdom nie. Vertrou op God, hou jou oe op Hom. Praat met God. Kry 'n goeie support span, jy gaan dit nodig he. Kry 'n goeie span dokters wat jou kan help. Rus baie, kry oefening in, kry vars lug en sonskyn. Gee jou liggaam die beste nutrition en kyk na jou liggaam. Daar is altyd hoop. Vat dit dag vir dag, stap vir stap. Doen wat jy moet doen en rus, hou jou oe op God. Die son skyn beslus weer. 🩷

06/11/2025

Music video by Martina McBride performing I'm Gonna Love You Through It. (C) 2011 Universal Republic Nashville Records

Please join us on 15 November 2025 @ 08:00 for the Park run at Jack Muller Park in Bellville.RSVP with Melisa on 079 037...
05/11/2025

Please join us on 15 November 2025 @ 08:00 for the Park run at Jack Muller Park in Bellville.
RSVP with Melisa on 079 037 5820.

Baie Baie Geluk Jen met jou 40ste verjaarsdag vandag. Mag dit 'n baie mooi, goeie en geseende jaar wees. Geniet jou dag ...
05/11/2025

Baie Baie Geluk Jen met jou 40ste verjaarsdag vandag. Mag dit 'n baie mooi, goeie en geseende jaar wees. Geniet jou dag en lekker verjaar. Baie liefde jou PACSO familie. 🎉 🥳🎈🎂 40🍾🥂 🎊💐❤️

04/11/2025

Thank you Dr. Hartogh for sharing your journey with us. 🩷

My Story

I’m Dr. Hedwig Hartogh, a General Practitioner in Malmesbury.
In October 2024, I was diagnosed with breast cancer. After performing a self-examination, I noticed an abnormality on the skin of my right breast. I immediately followed up with a mammogram that same day. A week later, a biopsy and further imaging confirmed the diagnosis.

Thanks to Dr. Langenhoven and her dedicated team, my diagnosis was made swiftly, and my treatment plan was initiated without delay. The PACSO team played a vital role in supporting me through this new journey — not as a doctor, but as a patient.

This experience has reminded me how important it is to listen to your body. Perform your monthly self-examinations, and seek medical attention if you notice any changes. Nobody is immune to this disease, but with the right attitude, a strong medical team, and unwavering faith, you can overcome it.

Sincerely,
Dr. Hedwig Hartogh

Address

60 Hennie Winterbach Street
Cape Town
7500

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Panorama Centre for Surgical Oncology posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Panorama Centre for Surgical Oncology:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category