Zonnebloem ACVV Dienstak

Zonnebloem ACVV Dienstak Manager: Ria Theron
Contact no: 021 462 1037
61 Caledon Street
Cape Town 8001
zonnebloemdmin.org.za

22/08/2025

The page that is part of my profile, will be closed. Please join the new Zonnebloem Acvv Dienstak - name in white over the photo.

Aan almal wat deel was van hierdie groep, nooi ek uit om aan te sluit hy die nuwe facebookprofiel, wat deur 'n Zonnebloem vriend hanteer sal word. Die groep is Zonnebloem Acvv Dienstak - die naam is in wit bo-oor die foto.

27/04/2024

Zonnebloem is situated in the heart of Cape Town. Cost R9100 pm. Contact office @ 021 462 1037, 082 525 2921, or zonnebloemadmin@acvv.org.za.

03/11/2023

BAZAAR / FETE
ZONNEBLOEM OLD AGE HOME
Saturday, 4 November 2023 @ 9:30
61 Caledon Street, District Six
• Cakes, tarts, sweets
• Tea garden – Coffee / Tea R10
Coffee / Tea & cake R20
• Boerewors Roll R25
• Bunny Chow R35
• Roti R35
• Pudding R10
• Pancake R7
• White Elephant table –
Paintings, clothes, etc.

04/05/2023

VAKATURE: FINANSIËLE BEAMPTE
ZONNEBLOEM ACVV DIENSTAK KAAPSTAD

VEREISTES:

 Minimum 5 jaar ervaring hê in Finansiële- en salarisadministrasie
 Rekenaarvaardig wees (Microsoft office, Excel, Word, Outlook, Pastel Payroll, SAGE, SARS)
 Oor goeie kommunikasie-en taalvaardighede in Afrikaans en Engels beskik
 Moet onder druk kan funksioneer
 In besit wees van geldige rybewys E/EB
 Polisie- & Kinderbeskermingsregisterklaring hê

PLIGTE:
 Finansiële verslaggewing vir bestuur en opstel alle besigheidsplanne
 Verwerkinge tot Proefbalans
 Hanteer alle debiteure en krediteure administrasie
 Volg uitstaande debiteure telefonies en skriftelik op
 Hanteer alle kontantkontroles, balanseer en deponeer geld
 Opstel en verslaggewing van begrotings
 Batebestuur in samewerking met Hoof
 Voorbereiding van Jaarlikse Finansiële Oudit
 Maandelikse verslagdoening aan Bestuur dmv Inkomste- en Uitgawestaat
 Identifiseer afwykings en rapporteer dit aan bestuur
 Hanteer salarisaangeleenthede en finansiële administrasie tov personeel
 Evalueer versekering en adviseer bestuur toepaslik
 Voorbereiding en indiening van belastingaangeleenthede
 Implementering van beleide en praktykkodes.

DIENSAANVAARDING:
01 Junie 2023

SLUITINGSDATUM:
17 Mei 2023

Rig u aansoek aan: Die Voorsitter, Zonnebloem ACVV Dienstak: zonnebloemacvv@acvv.org.za.

17/02/2023
Daar is modeparade gehou en dit was die 3 vroulike en die 3 manlike wenners. Thank you for participating and being such ...
17/02/2023

Daar is modeparade gehou en dit was die 3 vroulike en die 3 manlike wenners. Thank you for participating and being such big sports ❤️

Baie dankie aan suster Tina, Shereen, Retha, Fred en al die ander helpers wat die dag so suksesvol en aangenaam gemaak h...
17/02/2023

Baie dankie aan suster Tina, Shereen, Retha, Fred en al die ander helpers wat die dag so suksesvol en aangenaam gemaak het. Julle is sterre! ❤️❤️

Ons eie Elvis Presley - Fred Langeveld, wat ons inwoners vermaak het met Valentyn's Dag
17/02/2023

Ons eie Elvis Presley - Fred Langeveld, wat ons inwoners vermaak het met Valentyn's Dag

08/12/2021

People enquiring about vacancies; students enquiring about practical work and those who enquire about the home, can contact the office between 7:00 and 16:00 at 021 462 1037.
Kind regards

27/11/2021

Zonnebloem has positions available for 2 x ENA's; 2 x staff nurse's or another sister.
Mail CV to zonnebloemacvv@acvv.org.za

Address

61 Caledon Street
Cape Town

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 16:30

Telephone

+27825252921

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zonnebloem ACVV Dienstak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Zonnebloem ACVV Dienstak:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram