07/03/2026
LEES GRATIS | Gehoordag 👂🏻
Tydsberekening is alles wanneer dit by ’n kind se gehoor kom.
➡️ Tamara van Zyl, ’n oudioloog wat met kinders werk, gee raad.
Elmarie Thorpe Audiology
Gehoorverlies by babas is ’n onsigbare uitdaging en juis daarom word dit maklik misgekyk, want ouers kan nie dadelik besef iets is fout nie. Tog is tydsberekening alles wanneer dit by ’n kind se gehoor kom.