Holderstebolder

Holderstebolder Holderstebolder is ‘n bymekaarkomplek vir ieder en elk wat passievol is oor AFRIKAANS.

Die doel van die webtuiste is om Afrikaans te bevorder en om die Suid-Afrikaanse kultuur te geniet en met ander te deel.

24/11/2025

Hierdie oulike, duursame custom fotomagnete @ R300 vir ‘n stel van 9 is perfek vir die Kerskous! GRATIS aflewering Black November. WhatsApp om te bestel: 0732139048

Sal jy hou van so 'n reeks plakkate?
07/07/2025

Sal jy hou van so 'n reeks plakkate?

Bestel nou vir Vadersdag!Omskep julle eie foto in 'n inkleurprent wat jou kleintjie vir Pappa kan inkleur. Slegs R50 per...
06/06/2025

Bestel nou vir Vadersdag!
Omskep julle eie foto in 'n inkleurprent wat jou kleintjie vir Pappa kan inkleur. Slegs R50 per foto of R400 vir 10 foto's.
Scan die QR code of comment hieronder as ek die skakel vir die bestelvorm vir jou moet aanstuur.
BESTEL NOU en ontvang jou inkleurprent binne 2 werksdae per e-pos.

11/04/2025

Kinderboekliefhebbers! ‘n Wurm het ons ou Facebook-blad ingesluk en ons het jóú hulp nodig om ‘n nuwe een te bou! 😱

Ons het ‘n HEERLIKE geskenkpak saamgestel, propvol wonderlike Afrikaanse boeke wat deur Pan Macmillan South Africa Kids gepubliseer en versprei word. Daar is iets vir almal – aktiwiteitsboeke, boeke vir beginners, storieboeke, prenteboeke en selfs badboeke. 📚

Wat kan jy doen om te help? Volg ons blad. Like hierdie plasing. Tag drie vriende wat ook in kinderboeke en hierdie kompetisie sal belangstel in die kommentaarboksie. Bonus punte as jy die plasing in jou stories deel! 🤳

Die kompetisie sluit op 22 April om 12:00. Die wenner sal op 23 April aangekondig word.

Personalised Kerstema lucky packets vir 2-6 jr om die kinders in die familie besig te hou op Kersdag of in die vakansiet...
06/12/2024

Personalised Kerstema lucky packets vir 2-6 jr om die kinders in die familie besig te hou op Kersdag of in die vakansietyd. Elke pakkie het ‘n klomp inkleurprente, stickers, ‘n wristband en craft goetertjies.
Beperkte hoeveelheid beskikbaar; BESTEL NOU vir optel in Durbanville of versending via Pudo Maandag-Vrydag.
DM om te bestel @ R80 per pakkie

Vandag is Black Friday, maar dit weet julle seker al ...Maak nou gebruik van die kans om tot 75% afslag te kry op huiswe...
29/11/2024

Vandag is Black Friday, maar dit weet julle seker al ...
Maak nou gebruik van die kans om tot 75% afslag te kry op huiswerkhulp vir Gr. 1-7, 'n skoolgereedheidsprogram vir Gr. R, 'n aanlynkursus wat jou leer om spelterapie met 'n kind te doen, pragtige plakkate vir die klaskamer en nog vele meer! Klik hier en BESTEL NOU: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/

As jou kind volgende jaar GRAAD R of GRAAD 1 toe gaan, is die pakkette vir Skoolgereedheid en GRAAD 1 Huiswerkhulp 'n ab...
22/11/2024

As jou kind volgende jaar GRAAD R of GRAAD 1 toe gaan, is die pakkette vir Skoolgereedheid en GRAAD 1 Huiswerkhulp 'n absolute MOET.
Tot 75% afslag op o.a. 'n aanlynkursus om te leer hoe om spelterapie met 'n kind te doen, dagboeke vir mammas en onderwysers.
Klik hier: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/

Address

Cape Town
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Holderstebolder posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Holderstebolder:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram