12/04/2022
Halo Julle.
Vanaf die week van die 1ste Mei gaan ek 'n 12 weke challenge hardloop vir die wat ernstig wil begin gewig verloor. Dis 'n ernstige 12 weke program wat veral jou gaan help om aan jou kop te werk as dit kom by gewigsverlies en die vetjies om jou middel lyf weg brand.
Ek gaan jou deur die proses vat van hoe om 'n 180 grade draai te maak met jou lewenstyl. In hierdie 12-weke gaan jy leer hoe om op te hou met yo-yo dieting, die vet om jou maag te verbrand, as jy insulien weerstandig is of jou bloedsuikervlakke is in die hoogte in, gaan ons werk aan dit en dit afbring en stabiliseer asook jy gaan leer hoe om jou emotional trickers te identifiseer as jy sukkel met emotional of stres of comfort eating.
So as jy reg is vir daardie parmanente verandering en jy wil nie verder geld mors op foefie diete en pille of inspuitings nie, kan jy op teken.
Ek is 'n nutritional therapist en werk op praktyk saam 3 amasing dokters wat ook bloedtoeste kan doen vir jou sou jy dit ook wou doen dan wys ek jou wat jou uistlae is, en wat dit moet wees.
Met ander woorde ek educate jou op die goals waarna jy toe moet werk. Maar dis opsioneel en nie 'n moet nie.
Hoe werk dit:
1. Jy stuur jou nommer vir my dan bel ek jou en ons book solank 'n 30 minute konsultasie tussen nou en teen die laatste die 29ste April. Ons gaan deur jou mediese geskiedenis gaan en jy moet 'n volledige vorm vir my invul. Die program is 'n vaste 12 weke program en ons spring weg amptelik die 2de Mei en maak klaar die 25ste Julie 2022.
2. Die koste eenmalig is R2940 vir die volle 3 maande. Dit sluit die eerste konsultasie in sowel as die volle 12 weke program. Saam met dit kry jy ook 'n weegkaart en 'n boek waardeur jy moet werk met takies en huiswerk om jou te help identifiseer waar jou tricker points is. Elke week kry jy 'n 30 minute slot om te kom in weeg en meet en vir my om deur die week se goed met jou te werk en jou te help. Ek gaan ook elke week 'n video vir jou gee om te kyk wat saam die program hardloop.
3. Na die 12 weke as jy nog nie by jou doel gewig is nie, kan jy aan gaan met die lidmaatskap by my en sal dit slegs R550 per maand wees. Die program is regtig die moeite werd en het ek al menigte mense gehelp met hulle gewig, diabetes tipe 2 reverse, insulien reverse om net 'n paar te noem. En ek kan jou beslis help.
4. Die kosse is heerlik en lekker vullend en dis baie maklik om te maak. Die hele gesin kan saam eet.
So as jy reg is om weg te spring, asb. stuur vir my jou nommer in messenger dan bel ek jou.
Die beste van alles is die overall wenner van die 12 weke program, kry 2 maande ter waarde van R1100 verniet by my na die challenge.
Vriendinne, couples en ma's en dogters kan saam enroll en 'n tag team wees. 🙂
Maar opskud daar is nog net 6 spots oop vir die challenge!
Maar opskud daar is nog net 6 plekke oor!