Huis Uitsig

Huis Uitsig ‘N DIENS VAN BADISA
GEREGISTREERDE ORGANISASIE SONDER WINSOOGMERK.

‘n Gesamentlike Bedieningsaksie van die
NG Kerk
(Wes en Suidkaap) en
VGK (Kaapland)

Huis Uitsig strives to create a safe, happy, homely residential facility in which residents and staff can participate in the
decision- making, upkeep, and management thereof.

12/11/2025

Laugh as if no one is watching!

11/11/2025
06/11/2025

Voices of Joy, Spirit of Age.


Shout out to my newest followers! Excited to have you as a Friend. Welcome to Huis Uitsig. Patricia Du Toit, Jolene Naud...
05/11/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you as a Friend. Welcome to Huis Uitsig. Patricia Du Toit, Jolene Naude, Simla Ramsaroop, Alet Holland, Danie Nel, Rina Robinson, Elsie Venter, Magda Westraad, Susan Husselmann, Anton Roux, Jean Stemmet, Christina Fritz, Machtel Van Zyl, Berenice Hendricks, June Botha du Toit, Lezelle Meyering, Nelie Booyse, Ria Van Der Walt, Christne Fourie, Dirk Oosthuizen, Marinda Van Der Merwe, Francis Lindeque, Carol Swanepoel, Leon van Eeden, Felicity Mkhwenkwe, Willem Struyweg, Annie Williams, Joey De Beer

02/11/2025

Seated exercises. Endless benefits.

Huis Uitsig neem afskeid van George Ons neem met opregte waardering en ’n tikkie hartseer afskeid van George, ons waarne...
01/11/2025

Huis Uitsig neem afskeid van George

Ons neem met opregte waardering en ’n tikkie hartseer afskeid van George, ons waarnemende bestuurder.
George het met sy kalm gees, harde werk en opregte omgee ’n groot verskil gemaak in die lewens van ons Inwoners en personeel.

Baie dankie, George, vir jou toewyding, jou positiewe energie en alles wat jy vir Huis Uitsig gedoen het.
Ons wens jou net die beste toe vir die pad vorentoe — jy laat ’n mooi nalatenskap agter.
George Holtzhausen

Thank you, Avatech South Africa , for sponsoring Huis Uitsig’s Golf Day. Your generous support helped make the event a g...
31/10/2025

Thank you, Avatech South Africa , for sponsoring Huis Uitsig’s Golf Day. Your generous support helped make the event a great success!

Hierdie jong dame is een van die dae 101. Hier is die nuutste Diamond dotting waarmee sy amper klaar is.
30/10/2025

Hierdie jong dame is een van die dae 101. Hier is die nuutste Diamond dotting waarmee sy amper klaar is.

Baie dankie Maria vir die pragtige kompliment, ons waardeer dit werklik. Dankie dat jy jou kosbaarste besitting in ons h...
28/10/2025

Baie dankie Maria vir die pragtige kompliment, ons waardeer dit werklik. Dankie dat jy jou kosbaarste besitting in ons hande geplaas het.
Kontak gerus vir Juanita by admissions@uitsig.org (021 9390116) - ons het nog kamers beskikbaar vir persone ouer as 60 jaar wat onafhanklik funksioneer.

Address

15 ME Rothmanstreet PAROW-NORTH
Cape Town
7500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Uitsig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Uitsig:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram