07/04/2022
Baie dankie vir hierdie plasing! En dankie dat julle my toelaat om deel van julle lewens te wees! Pierre is so 'n liefiekind!
Min mense weet maar met geboorte is pierre gebore met n versplete verhemelte. Sy is bo in sy mond tot by sy agte tong. Sy klein tong lyk soos n slangetjie sin.
So met die gevolg is hy kry baie oor ontsteking. Elke 6 maande tot 9 maande is it pypies. Dis nie iets wat mens sommer kan reg maak nie en hulle kan ook nie al die adenoids uithaal nie omdat dit die laag vorm in sy verhemelte.
Dokter Gerrida Herbst is sy neus keel en oor dr. Al van geboorte af. Sy het al my trane afgevee en pierre sin ook.
Vandag was on by haar vir n opvolg afspraak. Sy het 6 weke terug vir hom die 5 jaar pypies ingesit. Met die hoop dat ons probleme iets van die verlede sal wees, vir 5 jaar. Ons sien maandliks en jaarliks baie dokters en die dokters gaan in hul pad uit vir pierre. Min van die dokters ken ook sy sindroom maak soveel van hulle gaan die ekstra myl om hom tw help en vir mamma en pappa.
Vandag het ek vir haar net dankie gaan se vir haar moeite en omgee hart. D**k nie sy weet wat sy al dag vir ons beteken nie 💚
(pierre wou nie saam werk met foto nie)